Page 1 of 1

Howa 6.5 CM Barrelled Action en bybehore

Posted: Sun Apr 23, 2023 10:44 am
by Ockert1992
Môre almal,

Ek wil my kompetisie geweer verkoop. Skiet deesdae net te min. Ek wil eerder kyk vir nog 'n Ruger in 243 of soortgelyk wat my vrou en kinders ook kan mee skiet. Dit is tans net 'n barrelled action sonder 'n kolf. Geweer het so +/- 1600 skote deur.

Ek het die volgende te koop:

Howa 6.5 CM HB 24 dm barrelled action met Tactical Bolt Knob en aftermarket triggerbar(+/- 1600 skote geskiet) - Verkoop
Warrior Shorty Large + Internal Brake(Nog nie 50 skote geskiet nie.) - Verkoop
Warrior 20 MOA Rail - R1000.00
Lee Seater Die, Full Length Sizing Die, Lee Neck sizing die, Shell Holder, Lee Dop lengte snyer en 'n redding body die. R1500.00
+/- 160 norma doppe(+/- 10 keer herlaai elk) - Verkoop
20230422_152026.jpg
Dan het ek ook nog 'n 6.5mm 18x1 ATEC Hertz 119 Silencer met 'n 3% Tactical Cover in Grys/Swart. Die silencer het +/- 1500 geskiet. - VERKOOP
20230422_152017.jpg

Posgeld vir die koper. Die geweer sal by plaaslike geweer winkel ingeboek word. Stoor en vervoerkostes vir die koper.

Whatsapp my op 0ses0 5nul5 77agt3.

Groete
Ockert

Re: Howa 6.5 CM Barrelled Action en bybehore

Posted: Sun Apr 23, 2023 11:24 am
by Ockert1992
Atec Verkoop.

Re: Howa 6.5 CM Barrelled Action en bybehore

Posted: Mon Apr 24, 2023 7:38 am
by Ockert1992
Stampie.

Re: Howa 6.5 CM Barrelled Action en bybehore

Posted: Tue Apr 25, 2023 7:22 am
by Ockert1992
Die volgende is nog beskikbaar:

Howa 6.5 CM HB 24 dm barrelled action met Tactical Bolt Knob en aftermarket triggerbar(+/- 1600 skote geskiet) - R5000.00
Warrior Shorty Large + Internal Brake(Nog nie 50 skote geskiet nie.) - R2000.00
Warrior 20 MOA Rail - R1000.00
Lee Seater Die, Full Length Sizing Die, Lee Neck sizing die, Shell Holder, Lee Dop lengte snyer en 'n redding body die. R1500.00
+/- 160 norma doppe(+/- 10 keer herlaai elk) - R500.00

Re: Howa 6.5 CM Barrelled Action en bybehore

Posted: Fri Apr 28, 2023 2:26 pm
by Ockert1992
Stamp

Re: Howa 6.5 CM Barrelled Action en bybehore - Aangepas

Posted: Tue May 02, 2023 1:04 pm
by Ockert1992
Die volgende is nog beskikbaar:

Warrior 20 MOA Rail - R1000.00
Lee Seater Die, Full Length Sizing Die, Lee Neck sizing die, Shell Holder, Lee Dop lengte snyer en 'n redding body die. R1500.00

Re: Howa SA Rail en 6.5CM dies nog beskikbaar

Posted: Fri May 05, 2023 9:10 am
by Ockert1992
Stampie

Re: Howa 6.5 CM Barrelled Action en bybehore - Aangepas

Posted: Tue May 16, 2023 1:15 pm
by Ockert1992
Ockert1992 wrote: Tue May 02, 2023 1:04 pm Die volgende is nog beskikbaar:

Warrior 20 MOA Rail - R1000.00
Lee Seater Die, Full Length Sizing Die, Lee Neck sizing die, Shell Holder, Lee Dop lengte snyer en 'n redding body die. R1500.00
Stampie

Howa SA 20MOA Rail en 6.5CM dies nog beskikbaar

Posted: Thu May 25, 2023 8:17 am
by Ockert1992
Howa SA 20MOA Rail en 6.5CM dies nog beskikbaar

Warrior 20 MOA Rail - R1000.00
Lee Seater Die, Full Length Sizing Die, Lee Neck sizing die, Shell Holder, Lee Dop lengte snyer en 'n redding body die. R1500.00

Howa SA 20MOA Rail en 6.5CM dies nog beskikbaar

Posted: Thu Jun 01, 2023 8:34 am
by Ockert1992
Stampie

Howa SA 20MOA Rail en 6.5CM dies nog beskikbaar

Posted: Fri Jun 09, 2023 8:46 am
by Ockert1992
Stampie Rail en Dies nog beskikbaar.

Howa SA 20MOA Rail en 6.5CM dies nog beskikbaar

Posted: Wed Jun 14, 2023 8:34 am
by Ockert1992
Nog beskikbaar.