Page 1 of 1
Caliper
Posted: Sat Feb 11, 2012 2:16 pm
by Vlakvark
Re: Caliper
Posted: Sat Feb 11, 2012 4:19 pm
by Henk100
Ek weet nie wat die prys is nie, maar kyk eers by plekke wat gereedskap verkoop. Ek glo mens sal dieselfde tipe produk goedkoper daar kry. Net 'n voorstel.
Groete
Henk
Re: Caliper
Posted: Sat Feb 11, 2012 4:28 pm
by Christo
Myne so 4+ jaar terug gekoop by S&O vir R 550.00
Kyk hier !!!!!!! R119.00
http://www.pricecheck.co.za/offers/3032 ... +6%22+%29/
My post reply blad het nie meer smileys en insert tools nie. Copy en paste in blokkie
Re: Caliper
Posted: Mon Feb 13, 2012 9:38 am
by James Wilson
ek weet nie of nog van julle manne dit raakgesien het nie, maar al die digital calipers wat ek tot nou gesien het insluitende my eie een lyk almal dieselfde. die plastiek die plek waar die knoppies sit en die manier wat die baterye vervang word asook die kompartement waar die battery sit. alles is dieselfde net die kleur die stickers en die prys wat verskil.
Re: Caliper
Posted: Mon Feb 13, 2012 9:44 am
by Beyers
Insize is billik en goed.
http://www.executool.co.za/index.php?cP ... 56_526_531
Soek maar beste prys op net.
Adendorf sin is OK. as hy @#$@# gee stuur terug en jy kry 'n nuwe.
Re: Caliper
Posted: Mon Feb 13, 2012 9:46 am
by Beer (Christo)
Myne se battery is nou pap. Dit gebruik 'm SR 44 (silver oxide) en nie 'n LR44 (alkiline) soos my sakrekenaar nie. Sukkel bietjie om dit in die hande te kry

Re: Caliper
Posted: Mon Feb 13, 2012 11:31 am
by Vlakvark
James
Ek stem met jou almal lyk die selfde maar daar is groot prys verskille
Ek het Saterdag by die winkel waar ek daai sonnic cleaners gekoop het in gegaan en toe het hulle digital calipers vir $20.00 waar hulle gewoonlik $38.00 is toe vat ek 5 nou het my
Hornady Comparator
Hornady Bullet comparator
Sinclair groop mesuring calipar rooi
Sinclair groop mesuring calipar blou
Elkeen sy eie caliper en hoef ek nie die heel tyd die goed op en af te haal nie elke een nou op sy eie caliper .
Re: Caliper
Posted: Mon Feb 13, 2012 11:43 am
by James Wilson
nou praat jy, dit is wat ek ook wil doen. ek het n Franfort Arsenaal, en nog elke ander caliper wat ek gesien het lyk soos hy op n druppel. net die prys wat verskil soos die name verskil. so dit luk soos die een plek waar n mens maar n goedkoop kan betaal sonder om betroubaarheid afstand te doen.