22 cal 80gr ELDM ruil vir 88ELDM/90Bergers
Posted: Fri Apr 21, 2023 8:27 pm
Naand manne
Is daar iemand wat miskien wil ruil. Ekt 2 geseelde pakkies
wat ek graag wil ruil vir bogenoemde.
PM my asb
Groet
P
Is daar iemand wat miskien wil ruil. Ekt 2 geseelde pakkies
wat ek graag wil ruil vir bogenoemde.
PM my asb
Groet
P