Page 1 of 1

34mm Ringe, Scope Kous & Bolt Knob te Koop

Posted: Fri Apr 21, 2023 12:48 pm
by Ammion
34mm Medium Burris XTR Signature Ringe - R1 900 (verkoop)
Element Large Scope Kous - R 300 (verkoop)
G&G Bolt Knob - R300 (verkoop)
Scope Kous het "turret" druk merke aan binne kant, maar verder alles in baie goeie kondisie.
Pryse sluit kourier koste uit.
Kontak my indien jy belangstel - 079 489 8454 (Paul)

Re: 34mm Ringe, Scope Kous & Bolt Knob te Koop

Posted: Fri Apr 21, 2023 9:02 pm
by Gawie(13mm)
Dips op daai ringe asseblief!

Re: 34mm Ringe, Scope Kous & Bolt Knob te Koop

Posted: Sat Apr 22, 2023 12:00 pm
by Ammion
Ringe verkoop aan Gawie
Scope kous verkoop aan Dirk

Re: 34mm Ringe, Scope Kous & Bolt Knob te Koop

Posted: Mon Apr 24, 2023 8:22 am
by Ammion
Alles verkoop - baie dankie.