Page 1 of 1
Nikon 6-24x50mm BDC (Verkoop)
Posted: Wed Apr 19, 2023 1:02 pm
by mauser3006
Nikon 6-24x50mm met BDC kruishaar 25mm
R4000
Lynx 6x42 (25mm) verkoop
R1000
Lynx 8x42 (25mm)verkoop
R1500
Posgeld vir koper.
Albei lynx teleskope is deur agente gediens en deurgegaan.
Re: Nikon en Lynx teleskope te koop
Posted: Wed Apr 19, 2023 2:42 pm
by Dirkvh
Fotos van die twee Lynx teleskope na 081 533 4708 asb
Sent from my POT-LX1AF using Tapatalk
Re: Nikon en Lynx teleskope te koop
Posted: Wed Apr 19, 2023 5:21 pm
by reggie
Waar begin die Nicon se paralax?
Re: Nikon en Lynx teleskope te koop
Posted: Thu Apr 20, 2023 6:07 pm
by 30-06
Is die 8* lynx scope verkoop?
Re: Nikon en Lynx teleskope te koop
Posted: Thu Apr 20, 2023 7:44 pm
by mauser3006
Nikon se eerste merkie is 50m maar kruishaar is mooi stil op 30m.
Albei Lynx verkoop
Re: Nikon en Lynx teleskope te koop
Posted: Fri Apr 21, 2023 7:55 am
by reggie
Baie dankie, maar die 1 gaan nie vir my werk nie. Soek iets vir die pcp