Page 1 of 1

Geweer Kluis

Posted: Mon Apr 17, 2023 2:06 pm
by Brombeer
Goeie Middag.

Ek wil graag die volgende 6 geweer kluis verkoop. Met 2x sleutels. R 5000.00.Centurion(Gordons)

Re: Geweer Kluis

Posted: Mon Apr 17, 2023 4:40 pm
by Eduard Venter
Dagsê. Kan jy dalk jou nommer vir my stuur in 'n privaat boodskap. Ek het 'n pel wat belangstel, hy soek net mates en so aan om te bevestig of dit gaan pas.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk