Page 1 of 1

CZ 550 6.5x55 - Verkoop

Posted: Sun Apr 16, 2023 10:30 pm
by Johan L
Naand Almal.

Die wapen is te koop vir R12000. Hy is deur terry Harrison "gepillar bed". Skiet sub-moa en sy loop het skroefdraad op. Sy opskroef los visiere is ingesluit.

PM asb. of WA 0824184632

Somerset Wes.

Groete
Johan

Re: CZ 550 6.5x55 Te koop

Posted: Sun May 28, 2023 11:59 am
by Johan L
Die wapen is tans gestoor by Strand Guns in Strand. Hy kan daar besigtig word en is tans by hulle ge-dealerstock. Praat gerus met Valdor.

Re: CZ 550 6.5x55 Te koop

Posted: Sun May 28, 2023 5:48 pm
by Hansieslim
Bargain. Lekker jaggeweer/kaliber.

Re: CZ 550 6.5x55 Te koop

Posted: Sun May 28, 2023 6:45 pm
by Johan L
Dit is ja. Sy lisiensie gaan die einde van die jaar verval en ek het maar besulit om n paar goed minder te maak. Die klomp admin raak nou lastig. Ek het n paar jaar terug n 300wsm gekoop en nou is hy maar my go-toe roer vir jag. 550 is goeie askie en voer baie betroubaar. Hulle het ook lekker duur geword nou sien ek. Die swede is baie veelsydig moet ek se. Hy skiet alles van n 90gn tot 150gn punt.

Re: CZ 550 6.5x55 Te koop

Posted: Sun May 28, 2023 8:24 pm
by Cobus Wessels
Werk lekker met Lapua 160g en Norma Oryx ook.

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk


Re: CZ 550 6.5x55 Te koop

Posted: Mon May 29, 2023 10:03 am
by Basjan123
Goeie dag Johan, hoeveel skote het die roer deur sy loop?

Re: CZ 550 6.5x55 Te koop

Posted: Mon May 29, 2023 10:46 am
by Johan L
Hallo Basjan.

Ek het ongelukkig nooit rekord van sy skote gehou nie. Nadat ek my 6mm's gekry het net ek hom nie baie meer gebruik nie. Net vir n jag hier en daar. Ek skat tussen 1500 - 2000 skote as ek moet raai. Hy skiet nou die dag nog 13 - 14mm groepe op 100m met scenars, net voor ek sy scope afgehaal het. So hy werk nog mooi.