Page 1 of 1

Inligting vir nuwe lede

Posted: Sun Apr 16, 2023 6:02 pm
by tripodmvr
Lees asb. die reƫls deur alvorens julle wil adverteer.

Neem asseblief kennis dat die minimum aantal posts alvorens n advertensie op Jaracal geplaas mag word 25 is na minstens 2 maande lidmaadskap met dien verstande dat indien jy vir meer as 6 maande 'n lid is van Jaracal Forum die minimum posts nie van toepassing is nie.