Page 1 of 1

260Rem Savage VLP for sale

Posted: Fri Apr 14, 2023 8:16 am
by Stephan86
Ek plaas die namens 'n vriend.

260Rem Savage VLP for sale

Fired less than 200 rounds

Picatinny included

Leupold VX3LR 6.5-20x40

Prys R22k vir alles (wil dit as 'n pakkie verkoop)

Geweer sal by 'n handelaar ingeboek word in Pretoria

Jan-Louw o825ses819vier5

Re: 260Rem Savage VLP for sale

Posted: Fri Apr 14, 2023 8:30 am
by Stephan86
Nog twee fotos

Re: 260Rem Savage VLP for sale

Posted: Fri Apr 14, 2023 10:05 am
by pwdejager
Kyk, ek is nie opsoek na 'n 260 nie ...... maar black-sam die is 'n goeie deal!!

Re: 260Rem Savage VLP for sale

Posted: Fri Apr 14, 2023 3:10 pm
by Geno
Maak my sommer lus vir 'n Savage. Mooi prys!

Re: 260Rem Savage VLP for sale

Posted: Fri Apr 21, 2023 8:06 am
by Stephan86
Dankie julle almal, iemand het 'n goeie deal gevang.

Re: 260Rem Savage VLP - Verkoop

Posted: Fri Apr 21, 2023 8:07 am
by Stephan86
Verkoop

Re: 260Rem Savage VLP for sale - Verkoop

Posted: Wed May 31, 2023 8:27 am
by Stephan86
Alles is verkoop