Page 1 of 1

308 Punte/Koeëls

Posted: Thu Apr 13, 2023 9:16 pm
by Nico de Jager
Naand manne, ek het bietjie in my herlaaikamer gekrap en wonder of iemand in van die punte belangstel.
1- 72 x A frame 180gr @ R1400 VERKOOP
2- 38 x A frame 165 @ R760- VERKOOP
3- 163 x PMP 155gr HPBT @ R1400- VERKOOP
4- 35 x Rhino 165gr @ R280
5- 94 x Goodnel 180gr @ R750 (12 is getrek)
6- 67 x Goodnel 165gr @ R550 (7 is getrek)
7- 35 x Barnes original (17 is getrek) @ oop vir offers?
Ons praat maar oor die vervoer/posgeld.
Antwoord op draad en dan reel ons verder.
Groete
Nico
084 ses een drie 7547

Re: 308 Punte/Koeëls

Posted: Fri Apr 14, 2023 12:01 am
by Cobus Wessels
Goeie naand Nico
Ek sal graag die A-frames neem. In beide gewigte.
Sal probeer WhatsApp ook.
Groete
Cobus Wessels

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk


Re: 308 Punte/Koeëls

Posted: Fri Apr 14, 2023 9:29 am
by Nico de Jager
Bel my dan reel ons.

Re: 308 Punte/Koeëls

Posted: Fri Apr 14, 2023 7:58 pm
by Cobus Wessels
Reg so.
Nou bietjie laat geword. Ek bel môre
Cobus

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk


Re: 308 Punte/Koeëls

Posted: Tue Apr 18, 2023 4:51 pm
by Nico de Jager
Enige iemand wat redelike offers wil maak op punte wat oor is?
Groete

Re: 308 Punte/Koeëls

Posted: Sun Apr 23, 2023 11:14 am
by Nico de Jager
Stamp!