Page 1 of 1
MPA BA Competition Chassis vir Tikka T3X
Posted: Sun Apr 09, 2023 4:08 pm
by Rnaude
MPA BA Competition Chassis vir Tikka T3X
Gunmetal Grey
Splinternuut
R25 000
Rickus
Pretoria
082 296 4155
Re: MPA BA Competition Chassis vir Tikka T3X
Posted: Sun Apr 09, 2023 4:10 pm
by Rnaude
Nog pics...
Re: MPA BA Competition Chassis vir Tikka T3X
Posted: Sun Apr 09, 2023 4:11 pm
by Rnaude
Nog pics
Re: MPA BA Competition Chassis vir Tikka T3X
Posted: Sun Apr 09, 2023 10:32 pm
by phyllox
Jis dis nou n netjiese bedryf hierdie. Sommer lus vir hom - sal net n roer ook moet koop!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: MPA BA Competition Chassis vir Tikka T3X
Posted: Mon Apr 17, 2023 9:41 am
by Rnaude
Stampie
Re: MPA BA Competition Chassis vir Tikka T3X
Posted: Mon Apr 17, 2023 9:22 pm
by Cobus Wessels
OK help my nou uit. Daar was werklik minimale veranderinge vanaf T3 ns T3x....groter loading port en so aan.
Sal hierdie op n Tikka T3 300win pas?
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Re: MPA BA Competition Chassis vir Tikka T3X
Posted: Mon Apr 17, 2023 9:39 pm
by Arnold
Hy sal pas maar as ek hom so kyk gebruik hy 'n kort aksie AICS tipe magesyn leenoor die langer 300WM magesyn?