Page 1 of 1

Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Fri Apr 07, 2023 12:23 pm
by Eight
Enige iemand met ondervinding wat terugvoer kan gee op die Howa varmint 223 met 1-8 twist loop. Watse punte skiet julle, sal hy 80gr eldm stabiliseer en hoe vind jul sy akkuraatheid?

Ek wil ook graag kyk om te Ackley as ek een aanskaf. Wat is die storie met die slagpen wat primers pierce en wat is die oplossing?

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Sat Apr 08, 2023 9:12 pm
by Jacques.308
75 gr ELD-M is sy kos asook 53gr Vmax en 60 gr Vmax

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Sat Apr 08, 2023 9:16 pm
by tripodmvr
What twist rate for 80 grain 223?
Image result for will 80gr bullet stabilize in 1 to 8 223
Sierra recommends a minimum 8-inch twist for its 77- and 80-grain MatchKings. However, the Hornady Handbook of Cartridge Reloading Sixth Edition states a one-in-9-inch twist was used to shoot its 75-grain A-MAX bullets.

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Sat Apr 08, 2023 9:53 pm
by Arnold
Ek het vandag gou weer probeer om 'n 80gr ELD-M uit my 8 twist geweertjie (nie Howa nie) te skiet en hier by seevlak wil die groepe nie toemaak nie. As ek die koeëls 'n 1000m bo seevlak skiet lyk die groepe nie so sleg nie.

Die 73gr ELD-M werk egter baie beter teen seevlak so dit lyk my dit is maar wat ek sal moet skiet.

So laat weet ook asb hoe hoog bo seëvlak julle die swaar koeëls laat werk in 'n 8 twist en teen watse spoed.

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Sun Apr 09, 2023 7:51 am
by Thunderhead
I have a Howa with fluted barrel 24" 1-9 twist which shoots a Hornady 75gr HPBT@2500fps very accurate at altitude about 1300m above sealevel.

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Sun Apr 09, 2023 10:41 am
by Arnold
Thunderhead wrote:I have a Howa with fluted barrel 24" 1-9 twist which shoots a Hornady 75gr HPBT@2500fps very accurate at altitude about 1300m above sealevel.
Thanks for this info, since I have also not been getting great groups from this bullet out of a 9" twist AR15 at sea level. Will be testing the 77gr SMK next in the 9 twist, and I am hopeful that it shoots.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Sun Apr 09, 2023 11:24 am
by Apie
Thunderhead wrote:I have a Howa with fluted barrel 24" 1-9 twist which shoots a Hornady 75gr HPBT@2500fps very accurate at altitude about 1300m above sealevel.
Waar koop julle die 75gr HPBT?

Die skaarste volgens my om te kry is
Hornady
75gr HPBT
68gr HPBT
Sierra 69gr TMK
70gr Rdf

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Sun Apr 09, 2023 11:32 am
by Eight
Baie dankie vir die terugvoer. Ek bly in Pretoria so darem redelik hoog bo seevlak. Is die maks saami druk van 55000 psi nog relevant vir 223 in moderne aksie soos howa en verander dit enigstens as mens hom sou ackley?

Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Sun Apr 09, 2023 11:49 am
by Apie
Eight wrote:Baie dankie vir die terugvoer. Ek bly in Pretoria so darem redelik hoog bo seevlak. Is die maks saami druk van 55000 psi nog relevant vir 223 in moderne aksie soos howa en verander dit enigstens as mens hom sou ackley?
My Tikka 223 gebruik ek 60000psi as maks en my doppe hou lekker lank.(tot die donuts begin pla na so 6 skote….)

Die manne wat 223 Veldskiet met Howa 223 doen laat waai hulle 53gr Vmaxe rondom 3380fps met S321 en dis redelik naby aan 62000psi en ek weet nie van pyne nie.

Maar ja. Dis ‘n geweer so doen jou eie ontwikkeling!

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Sun Apr 09, 2023 2:18 pm
by tripodmvr
Die 77SMK is nog 0,5mm langer as die 75HPBT. Lyk asof 69/70gr die antwoord vir 1 in 9 kan wees - veral by die kus.

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Sun Apr 09, 2023 3:05 pm
by LUAN

Arnold wrote:
Thunderhead wrote:I have a Howa with fluted barrel 24" 1-9 twist which shoots a Hornady 75gr HPBT@2500fps very accurate at altitude about 1300m above sealevel.
Thanks for this info, since I have also not been getting great groups from this bullet out of a 9" twist AR15 at sea level. Will be testing the 77gr SMK next in the 9 twist, and I am hopeful that it shoots.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Arnold gaan daardie koel nie baie diep in die dop wees as jy uit n AR mag moet skiet?

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Sun Apr 09, 2023 3:52 pm
by JGZ
LUAN wrote:

Ek skiet uit my 18 duim ar 77gr smk doek sag. Laai op 2.255 duim, varget en n cci450 primer. Die doppe hou net nie so lekker nie.

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Mon Apr 10, 2023 5:05 am
by JF123
Thunderhead wrote: Sun Apr 09, 2023 7:51 am I have a Howa with fluted barrel 24" 1-9 twist which shoots a Hornady 75gr HPBT@2500fps very accurate at altitude about 1300m above sealevel.
Dit is baie stadig. Wat is jou lading?

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Mon Apr 10, 2023 6:08 am
by HunterB
More, ek het n tikka 223 ack met 7.5 twist. Skiet 60gr vmax baie mooi teen 3250fps maar sy eintlike resep is n 73gr ELDm met S355(prop vol dop) teen 3000fps. Dan skiet hy bitter lekker

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Mon Apr 10, 2023 8:51 pm
by Thunderhead
S335 20.6gr. Die akkuraatse lading in my geweer."Baie stadig" in watter opsig?
JF123 wrote: Mon Apr 10, 2023 5:05 am
Thunderhead wrote: Sun Apr 09, 2023 7:51 am I have a Howa with fluted barrel 24" 1-9 twist which shoots a Hornady 75gr HPBT@2500fps very accurate at altitude about 1300m above sealevel.
Dit is baie stadig. Wat is jou lading?

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Mon Apr 10, 2023 9:41 pm
by tripodmvr
Ek dink dit is waarna die manne verwys.
temp.png

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Mon Apr 10, 2023 10:32 pm
by JF123
Thunderhead wrote: Mon Apr 10, 2023 8:51 pm S335 20.6gr. Die akkuraatse lading in my geweer."Baie stadig" in watter opsig?
JF123 wrote: Mon Apr 10, 2023 5:05 am
Thunderhead wrote: Sun Apr 09, 2023 7:51 am I have a Howa with fluted barrel 24" 1-9 twist which shoots a Hornady 75gr HPBT@2500fps very accurate at altitude about 1300m above sealevel.
Dit is baie stadig. Wat is jou lading?
Ek laai 25.2 gr S341 agter Hornady 75gr ELD-M en kry 2890fps.

Ek sou verwag het dat jy dalk nader aan 2700fps sou skiet. Dit behoort om-en-by 46,000psi te wees. Ek dink nie 20.6gr S335 sal meer as 40,000psi gee nie. Ek sal verbaas wees as dit meer as 80% dopvulling gee.

Bygesê, as dit werk dan werk dit. Jy skiet seker nie vreeslik vêr nie.

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Mon Apr 10, 2023 10:39 pm
by JF123
tripodmvr wrote: Mon Apr 10, 2023 9:41 pm Ek dink dit is waarna die manne verwys.

temp.png
En hierdieisnog met ń 22" loop

Re: Howa Varmint 223 1-8 Twist

Posted: Tue Apr 11, 2023 7:04 pm
by Alwin
Ek het nog nie iemand gekry wat die 75gn ELDM's akkuraat uit 'n Howa geskiet het nie. As iemand dit regkry, deel asb die resep?

Die 80 gn ELDM's is nog langer...

Ek kry goeie resultate met 77gn Scenars.

Party gewere het 'n dun 1/2" 28TPI skroefdraad voor aan die 21.5mm loop. Ek is nie baie gelukkig met so 'n opstelling nie. Ek sou 'n plan maak daarmee.