VihtaVuori N133 te ruil…VERKOOP
Posted: Mon Apr 03, 2023 12:45 pm
Middag lede,
Ek het n geseelde blik (en ‘n addisionele kwart blik) N133 wat ek graag sal wil ruil vir of N160 of IMR 4064. Dit sal moontlik werk vir ‘n persoon in die Gauteng omgewing, waar ons in persoon kan ontmoet?
Kontak my as iemand sou belangstel op nul79 506 0343.
Groete,
Jaco
Sent from my iPhone using Tapatalk