Page 1 of 1
Riton teleskoop toets
Posted: Sun Apr 02, 2023 11:23 am
by tripodmvr
Re: Riton teleskoop toets
Posted: Tue Feb 13, 2024 12:02 pm
by Blairadam
Ek gebruik Riton 5 Conquer 5-25X50 op my 223 FTR geweer en vind dit baie goed. Baie helder, selfs met min sonskyn. Ek gebruik dit tot op 1000 yards en glad nie gevind dat ek meer nodig het nie. Hou baie van die reticle want ek gebruik hold over en stel nie sommer aan die scope as ek begin skiet nie. Die kersfees boom reticle maak dit baie maklik.
Ek het n Sightron S3 op my 6.5 Creedmoor en wil dit verander na n Riton ook. So as enige iemand dalk n Riton MOA, 5/7 Conquer het te koop laat my weet asb. Sien daar is nuwes beskikbaar maar hulle pryse is bietjie mal.