Page 1 of 1

AR-15 in 6mm ARC upper TE KOOP

Posted: Fri Mar 24, 2023 9:08 pm
by Vissie
Hi,

Splinternuwe 6mm ARC AR-15 upper projek te koop. Al die komponente, ook doppe en matryse bymekaar en die aansoek kan ingaan.

Prys onderhandelbaar afhangende wat jy in die pakket wil vat en wat nie.

Groete,
Vissie
Nul8drie 64ag 6iiagt3

Re: AR-15 in 6mm ARC upper TE KOOP

Posted: Sun Jun 04, 2023 4:08 pm
by Vissie
Stamp.

Anders moet sy aansoek maar ingaan.

Re: AR-15 in 6mm ARC upper TE KOOP

Posted: Sun Jun 04, 2023 4:50 pm
by Arnold
Laat weet bietjie wat beskikbaar is en die pryse ;)

Re: AR-15 in 6mm ARC upper TE KOOP

Posted: Sun Jun 04, 2023 5:15 pm
by Rudi Fischer
Ek sit die hele week en kyk na die post.
Net slegte tyds berekening