Page 1 of 1

Musgrave Senwes artikel

Posted: Wed Mar 22, 2023 8:13 am
by J le Roux
Laas week het iemand 'n ou tydskrif artikel geplaas oor Senwes wat 'n Musgrave en bypassende Kershaw 1050 mes bemark het.

Kan iemand my asb. help om die plasing weer op te spoor?

Lekker dag
Johan

Re: Musgrave Senwes artikel

Posted: Wed Mar 22, 2023 8:30 am
by Geno

Re: Musgrave Senwes artikel

Posted: Wed Mar 22, 2023 10:29 am
by J le Roux
Dankie. Dis hy daai.