Page 1 of 1

Groot wolf

Posted: Mon Jan 04, 2010 7:23 pm
by Mac
This 228 pound wolf was taken in Canada by a guy named Pat Sparrowe, glad these things haven't got my sheep on their menu.

Image

Re: Groot wolf

Posted: Mon Jan 04, 2010 7:29 pm
by Christo
Stoet ramme is al wat sy eetlus sal demp, lammers is nie eens voldoende vir snacks nie.

Christo

Re: Groot wolf

Posted: Mon Jan 04, 2010 7:52 pm
by tafjak
Mac

Never mind die sheepies, die p?re en beeste my maat! Moes hom seker 5 skote met die 22-250 skiet of natuurlik een met 6mm.

Re: Groot wolf

Posted: Mon Jan 04, 2010 8:32 pm
by Nico Harris
photoshop...

Re: Groot wolf

Posted: Tue Jan 05, 2010 5:10 am
by WillJak
Spyker op sy kop @ Harris 30-06....... Nico, ek glo jy is reg, nee, eintlik, ek weet jy is reg

Re: Groot wolf

Posted: Tue Jan 05, 2010 6:06 am
by Foxcreek
Dit laat my dink aan die Hogzilla debakel ????

Foxcreek

Re: Groot wolf

Posted: Tue Jan 05, 2010 7:40 am
by Robert
As daai foto nie photoshop is nie , gaan ek nie moeilikheid soek met daai man nie. 114kg so in die arms optel en nog genoeg krag he om te smile ::) ::) ::)

Re: Groot wolf

Posted: Tue Jan 05, 2010 8:35 am
by WillJak
Verder as dit - volgens die 'Net is die grootste wolf die Tundra wolf, wat nie in Amerika of Kanada voorkom nie en gewoonlik tot so 57kg weeg - met onbevestigde gerugte van een wat 100kg bereik het......Photoshop....

Re: Groot wolf

Posted: Tue Jan 05, 2010 10:38 am
by boeta
Dan staan hy nog met sy bene agter mekaar om daai reus optetel,sy m@er ni daai gewig nie

Boeta

Re: Groot wolf

Posted: Tue Jan 05, 2010 12:06 pm
by Freek
.... en die are op sy voorkop bult nie eers nie. Bogger die wolf, dis 'n groot sterk seun daai - met sulke slotte in die Blou Bulle span gaan Matfield sy storie moet ken.

Re: Groot wolf

Posted: Tue Jan 05, 2010 9:05 pm
by Christo
Die man het ook 'n paar mo@#%$ hande as ek die geel gloves so kyk.

Lyk my meer asof ou jakkals die wolf vang.

Christo

Re: Groot wolf

Posted: Sat Mar 06, 2010 2:39 pm
by Mac
Just thought it may be interesting to post the forum page link, which has the Canadian TV link on this wolf, especially after the above comments. The weight has been reduced by "official measurers" to 197 Lbs, and it was definitely not weighed in Photoshop

http://www.outdoorsmenforum.ca/showthread.php?t=34797

Mac

PS, The net users are also waiting for the listing, it gets more interesting all the time.

Re: Groot wolf

Posted: Sat Mar 13, 2010 10:04 am
by Nico Harris
die hogzilla ding is ook waar. het dit nou die aand op discovery gesien. hulle ook bietjie oordryf met die gewig. dit is n mak vark kruis europese wild boar. sy tande was 15duim!