Page 1 of 1
Laminated Nutmeg Kolf vir K98 - Verkoop
Posted: Mon Mar 13, 2023 8:18 am
by Hano243
Ek verkoop die kolf soos hierbo genoem.
Kolf is in uistekende kondisie. Bedding klaar gedoen.
R4 000-00 Koerier op koper se rekening.
082 Sewe10 sewe500
Re: Laminated Nutmeg Kolf vir K98
Posted: Mon Mar 20, 2023 9:55 am
by Hano243
Nog beskikbaar. Eks oop vir redelike offers.
Re: Laminated Nutmeg Kolf vir K98
Posted: Mon Mar 20, 2023 7:31 pm
by Giepie
Ek soek so kolf maar vir 'n Howa LA. Al gewonder as ek die kolf weer opvul met epoksie soos Steenvas en nuwe inletting laat doen, hoe dit sou werk. Twyfel of dit die moeite werd sou wees.
Re: Laminated Nutmeg Kolf vir K98
Posted: Tue Apr 18, 2023 9:28 am
by Hano243
Steeds beskikbaar, prys aan gepas.
Re: Laminated Nutmeg Kolf vir K98
Posted: Tue Apr 18, 2023 1:09 pm
by Toffie@2
Whatsapp boodskap gestuur.