Page 1 of 1
Sneller gesoek vir Sako Forrester
Posted: Mon Feb 27, 2023 5:42 pm
by Spanner
Ek wil 'n vriend help wat weer met sy Sako Forrester .308 wil begin jag, maar die sneller gee probleme en hy het die gun nou al by drie gunsmiths gehad wat onsuksesvol was om dit te herstel.
So as iemand weet waar ons 'n kompleet sneller kan bekom, laat asb weet, hoef nie nuut te wees nie, hy moet net werk !
Re: Sneller gesoek vir Sako Forrester
Posted: Mon Feb 27, 2023 6:07 pm
by Rudi Fischer
Timney maak een vir hom.
L579 aksie ?
Re: Sneller gesoek vir Sako Forrester
Posted: Mon Feb 27, 2023 7:58 pm
by Capt. Yoda
Ja Timey is maar jou beste call.
Re: Sneller gesoek vir Sako Forrester
Posted: Mon Feb 27, 2023 8:59 pm
by DWB
Ek het al vir Igna die links vir Timny aangestuur

Re: Sneller gesoek vir Sako Forrester
Posted: Tue Feb 28, 2023 8:59 am
by Hercules Louw
Ek het 'n oorspronklike Sako sneller. Julle kan hom toets en as dit goed genoeg werk kan jou vriend hom kry vir R750.
Re: Sneller gesoek vir Sako Forrester
Posted: Tue Feb 28, 2023 4:09 pm
by Spanner
Dankie manne, lyk my ons gaan regkom tussen al die antwoorde.
Waardeer die hulp.