Page 1 of 1

Opsoek na Rossi RS22 Semi Auto

Posted: Sun Feb 26, 2023 10:39 pm
by ivanlotter
Goeienaand,

Ek is opsoek na ‘n Rossi RS22 Semi Auto wapen. Weet iemand van ‘n handelaar wat hulle aanhou. Ek het op die internet gesoek maar kry niks in SA nie.

https://rossiusa.com/rifles/rimfire-rif ... lack-18-in

Byvoorbaat dank
Ivan