[FOR SALE] 34mm High scope rings - verkoop
Posted: Sat Feb 25, 2023 3:03 pm
34mm ringe, 31mm hoog van bokant van jou rail tot in die middel van die scope.
Lyk soos n copy van die stealth ringe maar ek het hulle saam met n Delta scope gekry en ek het reeds n one piece mount gehad.
So hierdie is splinternuut en nognie eers gebed nie
R2000
Sent from my SM-A528B using Tapatalk