Ruger Precision Rifle, 6 Creedmoor - SOLD
Posted: Fri Feb 24, 2023 7:24 pm
Goeiemiddag almal
Ek het na lang betragting besluit om die geweer te verkoop, bloot omdat ek hom nie gebruik nie.
Die laaste 18 maande het ek hom 2 keer gebruik by die Calvinia Valplaatskiet.
Nov 2021 kon ek die skiet wen met die geweer, en was die geweer die eniste geweer in die standaardklas wat op 900 meter nog staande was.
Die geweer skiet 0.5 MOA en kleiner met Nosler RDF 105gr met IMR4350. Ek het sy laai data ook beskikbaar.
Die pakkie is soos volg:
- RPR 6 Creedmoor geweer (24" loop, twist is 1:7.75)
- Ceracote: Kleur is "burned bronze"
- APW ARCA rail
- Warrior Arca Claw (kan skuif op rail)
- Jard sneller asook oorspronklike sneller
- Ringe: Vortex Precision Match: 30mm, High (1.26")
- 2 x magasyne. 1 Magasyn is nog geseel in sy sakkie.
- Ruger muzzle brake
- ATI Grip Upgrade asook oorspronklike grip
- Lapua doppe SRP: 200
Geweer het tot op hede 603 skote geskiet.
My voorgestelde prys vir die pakkie: R40,500
Die volgende is nie ingesluit nie:
- Scope
- Bubble level
Ek sal binnekort fotos ook oplaai.
Ek woon in Brackenfell.
Sal verkies dat wapen oorgedra word na 'n handelaar.
My sel: 082 325 nul9nul9
Groete,
W