Page 1 of 1

Swaardiens "Clutch"2015 Hilux D4d 4x4

Posted: Sun Feb 19, 2023 7:29 am
by vergund
More manne

Wat sal julle aanbeveel vir die hier bo?

Die standaard een hou nie baie lank nie!!!!!

Ek sleep baie boswa.

Groete

Re: Swaardiens "Clutch"2015 Hilux D4d 4x4

Posted: Sun Feb 19, 2023 7:50 am
by DWB
Haal jou voet van die clutch af 😀

Re: Swaardiens "Clutch"2015 Hilux D4d 4x4

Posted: Sun Feb 19, 2023 8:07 am
by vergund
:laugh: :laugh: Die ou se hare is so effe gekam. as jy afrat en jy trap die lepel dan wil die ou bietjie gly

Re: Swaardiens "Clutch"2015 Hilux D4d 4x4

Posted: Sun Feb 19, 2023 12:13 pm
by JohanvB
Bump

Re: Swaardiens "Clutch"2015 Hilux D4d 4x4

Posted: Sun Feb 19, 2023 12:15 pm
by JohanvB
Gesels met Sakkie by Dynotech in Brackenfell, 021 981 9170

Re: Swaardiens "Clutch"2015 Hilux D4d 4x4

Posted: Sun Feb 19, 2023 5:54 pm
by vergund
Baie Dankie