Page 1 of 1
Nuwe Doppler kronograaf van FX
Posted: Fri Feb 17, 2023 9:05 pm
by tripodmvr
Re: Nuwe Doppler kronograaf van FX
Posted: Sat Feb 18, 2023 8:59 am
by Capt. Yoda
Daar is duidelik mense by FX wat hul verstand gebruik as hulle n produk design.
Re: Nuwe Doppler kronograaf van FX
Posted: Sat Feb 18, 2023 9:09 am
by Apie
Netjies
3400fps nie dalk bietjie warm nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe Doppler kronograaf van FX
Posted: Sat Feb 18, 2023 9:17 am
by tripodmvr
Lyk asof dit 60K psi benader.
Re: Nuwe Doppler kronograaf van FX
Posted: Sat Feb 18, 2023 9:18 am
by BeesBreet
Dit Lyk na n wenner!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe Doppler kronograaf van FX
Posted: Sat Feb 18, 2023 11:26 am
by ruaanb
Wag in spanning vir die outjie.
Re: Nuwe Doppler kronograaf van FX
Posted: Sat Feb 18, 2023 2:57 pm
by Dash431
Is daar al n indikasie van wat die ding gaan kos?
Re: Nuwe Doppler kronograaf van FX
Posted: Sat Feb 18, 2023 4:52 pm
by tripodmvr
Re: Nuwe Doppler kronograaf van FX
Posted: Sat Feb 18, 2023 5:20 pm
by BeesBreet
Daai is beslis nie dieselfde een as op die boonste video nieā¦
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuwe Doppler kronograaf van FX
Posted: Sat Feb 18, 2023 6:13 pm
by Nico Harris
Hy gaan baie dieselfde prys as die labradar wees!
Re: Nuwe Doppler kronograaf van FX
Posted: Sat Feb 18, 2023 6:46 pm
by ruaanb
Die een werk net saam met die windbukse.
Re: Nuwe Doppler kronograaf van FX
Posted: Sat Feb 18, 2023 6:59 pm
by tripodmvr
Daai deng gesien. Nog geen verwysing na die nuwe een wat in die video is nie. Google is stil.