Page 1 of 1
Goedehoop Slaghuis Paarl
Posted: Tue Jan 31, 2023 5:13 pm
by JohanvB
Wie het ondervinding met vleis verwerking by Goedehoop Slaghuis??
Goed of sleg??
Dankie
Re: Goedehoop Slaghuis Paarl
Posted: Tue Jan 31, 2023 6:13 pm
by Lategan1
Jy sal moet ver soek vir beter. Stap in en dit spreek tot jou. Beste boerwors.
Nog nooit gehoor mense kla oor hulle wildsverwerking nie.
Nie onlangs wild daar laat werk nie, vir geen rede nie meer daar, behalwe het vir ‘n man naby my. Ken vriende en familie wat hulle steeds gebruik.
Beste.
Re: Goedehoop Slaghuis Paarl
Posted: Tue Jan 31, 2023 7:05 pm
by Viking
As daar EEN ding is wat die Van Tonders KAN doen is dit vleis werk!
Pa Nico het die manne goed gebrei en hulle resepte vir wildsvleis en geregte staan vir niemand terug nie!
Bespreek jou behoefte van verwerking vooraf en gee hulle n kans....jy sal teruggaan!
Johan die een broer is naby jou.....Vleiswinkel in Brackenfell!
Re: Goedehoop Slaghuis Paarl
Posted: Tue Jan 31, 2023 7:11 pm
by JohanvB
Dankie.