TE KOOP: Verskeie doppe
Posted: Mon Jan 30, 2023 9:11 pm
Volgende surplus doppe te koop.
NUUT
100/ 6.5x55 SE NORMA doppe, 1 lot.
@ R19.00 elk om almal te neem. ONTTREK
50/ .308 PMP doppe, 1 lot.
@ R9.00 [edit 10.00] elk om almal te neem.
GEBRUIK: (Presiese getal doppe sal bevestig word)
50/ 7mm Rem Mag SAKO doppe, almal 1-maal gevuur
in dieselfde geweer.
Ek tumble, slagdoppe in dop.
@ R13.00 elk om almal te neem. VERKOOP
100/ 7x57mm NORMA doppe.
1-3? maal gevuur in dieselfde geweer.
Ek tumble, party met slagdoppe, ander reeds verwyder.
@ R5.00 elk om almal te neem. VERKOOP
17/ 7x57mm RWS doppe, 1-maal gevuur
@ R10.00 elk.
Kourier en risiko vir koper.
Kontak op forum en per pm asb.
Ohb.
Dankie.
Beste.
NUUT
100/ 6.5x55 SE NORMA doppe, 1 lot.
@ R19.00 elk om almal te neem. ONTTREK
50/ .308 PMP doppe, 1 lot.
@ R9.00 [edit 10.00] elk om almal te neem.
GEBRUIK: (Presiese getal doppe sal bevestig word)
50/ 7mm Rem Mag SAKO doppe, almal 1-maal gevuur
in dieselfde geweer.
Ek tumble, slagdoppe in dop.
@ R13.00 elk om almal te neem. VERKOOP
100/ 7x57mm NORMA doppe.
1-3? maal gevuur in dieselfde geweer.
Ek tumble, party met slagdoppe, ander reeds verwyder.
@ R5.00 elk om almal te neem. VERKOOP
17/ 7x57mm RWS doppe, 1-maal gevuur
@ R10.00 elk.
Kourier en risiko vir koper.
Kontak op forum en per pm asb.
Ohb.
Dankie.
Beste.