Page 1 of 1
Jaracal Pette, hemde en bekers nuwe bestellings
Posted: Tue Jan 24, 2023 11:21 am
by jaracal
Ek doen weer 'n opname van die volgende items vir die manne wat belang sou stel:
Jaracal Oilskin Pette - R140-00
Jaracal Kortmou Hemde- R380-00 - Small, medium, Large, XL, 2XL en 3XL
Jaracal Langmou katoen Hemde- R500-00 - Small, medium, Large, XL, 2XL en 3XL
Jaracal Langmou hemde visvang tipe R620-00 - Small, medium, Large, XL, 2XL en 3XL
Jaracal bekers - R60-00; 6 bekers en meer R55-00 per beker (R330-00)
Courier koste met courierguy sal ongeveer R110-00-R130-00 beloop.
Ek sal die bestellings ontvang tot Middel Februarie tensy die manne bestellings wil plaas tot einde Februarie. Ek laat dit dan borduur na ontvangs van betaling en stuur dit per courier guy so vinnig ek dit ontvang
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers nuwe bestellings
Posted: Tue Jan 24, 2023 11:29 am
by jaracal
Sien ook die vorige plasing:
viewtopic.php?t=86424
Groete
Heinrich
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers nuwe bestellings
Posted: Tue Jan 24, 2023 6:11 pm
by jdpretorius
Is daar dalk n kaans vir t-hemde op n stadium ?
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers nuwe bestellings
Posted: Tue Jan 24, 2023 6:51 pm
by Ratel
Dankie Heinrich. Ek het laat geslaap met die vorige rondte. Soos bespreek my bestelling in en betaal.

Re: Jaracal Pette, hemde en bekers nuwe bestellings
Posted: Tue Jan 24, 2023 7:07 pm
by jaracal
jdpretorius wrote: Tue Jan 24, 2023 6:11 pm
Is daar dalk n kaans vir t-hemde op n stadium ?
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Ek sal bietjie uitvind wat die druk van die T-hemde sal kos. Laat jou weet.
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers nuwe bestellings
Posted: Tue Jan 24, 2023 7:09 pm
by jaracal
Ratel wrote: Tue Jan 24, 2023 6:51 pm
Dankie Heinrich. Ek het laat geslaap met die vorige rondte. Soos bespreek my bestelling in en betaal.
100% - Groete
Jaracal Pette, hemde en bekers nuwe bestellings
Posted: Wed Jan 25, 2023 8:55 am
by Jaco vdW
More Heinrich
Kan ek asb die volgende bestel:
1x M Kort hemp
1x M Lang hemp
1x Pet
Edit: betaling is gedoen (27 Jan)
Baie dankie
Jaco
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers nuwe bestellings
Posted: Wed Feb 01, 2023 4:48 pm
by jaracal
Ek bestel more die hemde ens, indien daar nog manne is laat weet. Jaco ek het jou betaling gekry, dankie.
Groete
Heinrich
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers nuwe bestellings
Posted: Mon Feb 20, 2023 8:58 pm
by jaracal
Net 'n bietjie terugvoering, het vandag opgevolg:" Dit is die boodskap wat ek vandag ontvang het "Middag Hein,
Ek wag nog vir die hemde stock. Met die loadshedding is supplier baie stadig. Ek verwag hemde laat die week en dan embroidery seker teen vroeg/middel volgende week. Groete..
Groete
Heinrich
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers nuwe bestellings
Posted: Tue Feb 28, 2023 7:39 am
by jaracal
Goeie nuus gekry vanoggend, die versending is na my gestuur, so sal seker Donderdag of Vrydag hier wees. Stuur dit dan Vrydag of Maandag na die manne wat bestel het.
Groete
Heinrich

Re: Jaracal Pette, hemde en bekers nuwe bestellings
Posted: Tue Feb 28, 2023 9:03 am
by Ratel
jaracal wrote: Tue Feb 28, 2023 7:39 am
Goeie nuus gekry vanoggend, die versending is na my gestuur, so sal seker Donderdag of Vrydag hier wees. Stuur dit dan Vrydag of Maandag na die manne wat bestel het.
Groete
Heinrich
Dis goeie nuus, Dankie Heinrich.