Page 1 of 1

Houtkolf 303 -pay it fwd

Posted: Sat Jan 21, 2023 12:59 pm
by Francoisv
'unwanted gift'. Neem aan dit is vir een of ander 303. Posgeld vir koper.

Shoot straight


Image

Re: Houtkolf 303 -pay it fwd

Posted: Sat Jan 21, 2023 5:08 pm
by Ds J
Ek weet van n versamelaar wat dit sal vat.

Laat weet asb as niemand anders dit wil hĂȘ nie?

Ek staan graag terug vir iemand wat dit nodig het.

Re: Houtkolf 303 -pay it fwd

Posted: Sat Jan 21, 2023 7:25 pm
by Francoisv
Versamelaar is heelwaarskynlik beste opsie aangesien ek nie die model 303 kan bepaal. Dit is mooi hout.

Shoot straight


Re: Houtkolf 303 -pay it fwd

Posted: Tue Jul 04, 2023 12:52 pm
by Wildbunny
Goeie Dag

As dit nog beskikbaar is sal ek dit graag wil he ek maak 303 gewere bymekaar en het nou al 5.

Groete
Herman

Re: Houtkolf 303 -pay it fwd

Posted: Tue Jul 04, 2023 1:36 pm
by Francoisv
Wildbunny wrote:Goeie Dag

As dit nog beskikbaar is sal ek dit graag wil he ek maak 303 gewere bymekaar en het nou al 5.

Groete
Herman
Hi Herman, ek het dit laasweek weggegee, sal hoor, as die man dit nie gebruik kan ek vra om dit terug te kry.

Shoot straight