Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Fri Jan 20, 2023 1:26 pm
by Clemens
Middag almal, en dankie vir di egeleentheid om saam the kan loer en leers.
Ek sou al lankal aangesluit het as dit nie vir my Dysleksie was wat heeltyd by daai aansluit vraag die jag goed na regs trek nie.
Groot geword as n seun van n infanteris en is ge-timeshare met my oupa en ouma op n plaas in die langkloof.
Het huidiglik 303 2 MK4 - Standaard, BSA .222, 357 Mag en my trots is my 12 Boor Damascus Boss and Co (iemand wat swart kruit laai is welkom om te help hier

)
Wag vir lesensies op 308 en 7mm RM - As hy eendag nou kan skuif na :prep vir concentration sal dit ook nice wees (vir daai makker of makkeres wat dalk werk by ons CFR

)
Re: Nuwe Lid
Posted: Fri Jan 20, 2023 4:35 pm
by tripodmvr
Welkom Clemens. 'n Foto of twee van daardie Boss haelgeweer sal welkom wees.
Is jy nog daar in die suide van ons land?
Re: Nuwe Lid
Posted: Fri Jan 20, 2023 4:48 pm
by Dash431
Baie welkom Clemens. Ek sekondeer oom Driepoot se versoek. Plaas bietjie foto’s.
Re: Nuwe Lid
Posted: Fri Jan 20, 2023 4:51 pm
by Malan123
Welkom Clemens. Waar in die Langkloof het jou oupa en ouma gebly?
Re: Nuwe Lid
Posted: Fri Jan 20, 2023 6:59 pm
by Clemens
Dankie almal - Hier is n paar fototjies, hael geweer op die oomblik by n wapensmit om slag pen reg te maak en moontlik heeltemal te restoreer (oorweeg om hom weer te blue - En op die regte manier weet die een opsie eet daai soldeersel haha)
Oupa hulle was so paar km uit Kareedouw uit, maar ek is op die oomblik weer in Pretoria.
Re: Nuwe Lid
Posted: Fri Jan 20, 2023 7:01 pm
by Clemens
nog so 3tjies
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Jan 23, 2023 5:30 pm
by Clemens
tripodmvr wrote: Fri Jan 20, 2023 4:35 pm
Welkom Clemens. 'n Foto of twee van daardie Boss haelgeweer sal welkom wees.
Is jy nog daar in die suide van ons land?
Oom Driepoot, sien oom het howa 223. Hoe maak daai outjie?
Oorweeg om vir my n swaar loop te kry vir papier skiet... Net eers vir die meisies n .22 kry voor hulle my 222 klaar maak

Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Jan 23, 2023 9:32 pm
by tripodmvr
Myne is die dikloop met 24 duim loop. Hy skiet netjiese groepe, alhoewel hy nog die tupperware kolf op het.
Bo is 10 skote met 40gr Vmax. 30mm groep en hulle flits verby teen 3600vps.
IMG_20221221_102921 Small.jpg
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Jan 24, 2023 7:11 am
by Clemens
tripodmvr wrote: Mon Jan 23, 2023 9:32 pm
Myne is die dikloop met 24 duim loop. Hy skiet netjiese groepe, alhoewel hy nog die tupperware kolf op het.
Bo is 10 skote met 40gr Vmax. 30mm groep en hulle flits verby teen 3600vps.
IMG_20221221_102921 Small.jpg
Dankie vir die inligting oom.
Ja ek moet nog tupperware kry vir die 7mm, ek net loop gekoop so ek kyk maar nog rond. Weet nie of dit die moeite werd is om duur te gaan op hom nie... Sover het die tupperware op my vriend se 308 goed gedoen..