Page 1 of 1
Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Wed Jan 11, 2023 9:18 pm
by AJ Botha
Ek maak kas skoon en het dievolgende items nie meer nodig nie. Whatsapp vir meer info en foto's. Geen dibs. Posgeld vir koper.
Groete
Antonie
0605083257
Leupold LRP - Onttrek
Goeie toestand, SFP T-MOA, Zero stop.
Bushnell Tactical Elite 6-24x50 FFP
R11000 - Onttrek
Goeie toestand, met sunshade. Nie zero stop.
Lee Pro 1000 Met spaar parte, let wel net 3 tubes, twee koppe, no 19, no 1 en no 11 plate
Onttrek
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Wed Jan 11, 2023 9:55 pm
by JapieB
Hi, AJ, ek sal die 9mm dies vat.
Sal jou PM.
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Thu Jan 12, 2023 4:52 am
by Klein Chris
Sal due lyman bullet puller vat
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Thu Jan 12, 2023 6:09 am
by Frederik
Antonie, as jy dalk die Lee Autodrum alleen sal laat gaan laat weet my asb.
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Thu Jan 12, 2023 6:19 am
by AJ Botha
JapieB wrote:Hi, AJ, ek sal die 9mm dies vat.
Sal jou PM.
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Daar was ongelukkig iemand voor jou wat whatsapp gestuur het. Sal laat wrrt as dit deur val.
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Thu Jan 12, 2023 6:19 am
by AJ Botha
Klein Chris wrote:Sal due lyman bullet puller vat
Reg so. Kontak my op whatsapp dan reël ons verder.
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Thu Jan 12, 2023 6:20 am
by AJ Botha
Frederik wrote:Antonie, as jy dalk die Lee Autodrum alleen sal laat gaan laat weet my asb.
Hy loop ongelukkig saam met die Lee Pro.
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Thu Jan 12, 2023 6:21 am
by Carel Maritz
Môre
Ek sal die 45ACP dies vat.
084 vyf nul een 5575
Groete
C
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Thu Jan 12, 2023 6:22 am
by AJ Botha
9mm Dies SPF
123 Amax SPF
123 Scenars SPF
Lyman Bullet puller SPF
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Thu Jan 12, 2023 6:43 am
by AJ Botha
Carel Maritz wrote:Môre
Ek sal die 45ACP dies vat.
084 vyf nul een 5575
Groete
C
Sent from my iPhone using Tapatalk
Reg so dankie, kontak my op whatsapp dan reël ons verder.
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Thu Jan 12, 2023 6:44 am
by AJ Botha
45 ACP dies SPF
6mm Ballistic Tips SPF
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Thu Jan 12, 2023 11:09 am
by AJ Botha
6mm Game kings Sold
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Thu Jan 12, 2023 11:16 pm
by AJ Botha
Lee Pro 1000 SPF
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Tue Mar 07, 2023 11:34 am
by AJ Botha
Stampie
Onttrek
Pudo ingesluit
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Tue Mar 07, 2023 2:14 pm
by snakker
Hi Antonie
Ek sal die 108gr scenars vat asb, ek kontak jou op sel
Uitstekende pryse op al die ander items ook
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Sat Mar 18, 2023 1:24 pm
by AJ Botha
Stampie
Scenars verkoop
Lee Pro 1000 ook
Re: Herlaai Kamer Skoonmaak
Posted: Sun Apr 23, 2023 7:50 pm
by AJ Botha
Kan die persoon wat die Pro 1000 wou koop my weer kontak asb, ek het n nuwe foon en het my ou boodskappe verloor.
Ek sal n ruil ook oorweeg op die LRP of Bushnell vir n jag scope van soorgelyke waarde.
Groete
Antonie
Sent from my SM-S916B using Tapatalk