Harris Bipod PODLOCK
Posted: Wed Jan 04, 2023 9:35 am
Dagsê
Ek soek my gaai af vir die PODLOCKS...weet iemand dalk waar ek twee of net een kan kry asb.
Het Guns&Bows gebel wat die agente is, niks...
Dankie