Nite Site 220 adapter
Posted: Wed Jan 04, 2023 7:17 am
Waar kan ek so adapter kry asb
My maat s’n het opgepak, of te wel die voorste adapater wat in die eenheid plug om die battery te herlaai.
Was gekoop by Futurama, hulle kan nie help nie