Page 1 of 1

Custom Slipjoint knipmes

Posted: Tue Jan 03, 2023 12:39 am
by Pappabeer
‘n Goeie vriend hier in Empangeni het hierdie mes vir my gemaak. Dis n custom slipjoint met swart kameelperd been scales, N690 staal en bolsters. Met afwerking kom van die natuurlike been kleur deur.

Die veer is styf genoeg dat hy amper as n fixedblade werk. Lem is 84mm en toe lengte is 104mm.

Edge is 18 grade en afwerking is so goed soos ek al op enige custom slipjoint of kommersiële knipmes gesien het.

Image

Image
Image
Image

Re: Custom Slipjoint knipmes

Posted: Tue Jan 03, 2023 12:48 am
by Pappabeer
Michael du Plessies is op instagram en meer van sy messe is daar. Hy is ook n lid van die gulde.

https://instagram.com/michaelduplessisk ... k5N2NlZjQ=

Hier is n paar van sy Barlow pattern messe:

Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Re: Custom Slipjoint knipmes

Posted: Tue Jan 03, 2023 7:51 am
by ruaanb
Jissie dit is nou netjies

Re: Custom Slipjoint knipmes

Posted: Tue Jan 03, 2023 5:23 pm
by wlm
Pragtige tradisionele knipmesse. Eerste vraag is natuurlik altyd die prys?

Re: Custom Slipjoint knipmes

Posted: Tue Jan 03, 2023 8:06 pm
by LouisR
Baie netjiese messe, altyd lekker om sulke kuns te sien

Re: Custom Slipjoint knipmes

Posted: Tue Jan 03, 2023 10:10 pm
by Pappabeer
Die tyd en effort wat in sy meskamer ingaan, nie te noem die 20+ masjiene nie dikteer logies die prys, tessme met n mark wat via instagram die VSA manne teiken.

Kontak hom gerus vir pryse op instagram