Page 1 of 1

Probleem paar

Posted: Sun Jan 03, 2010 12:56 pm
by Speelmanskop
Goeie dag almal
Ek is 'n onervare jakkals jagter en soek asseblief raad van een van julle wat mees wys as ek is. Verskoon asseblief my Afrikaanse skrif, ek het laas op skool in Afrikaans geskryf!
Ek het in September my eerste jakkals teelgaat gekry en omdat ek nie slim genoeg was nie het ek ongelukkig nie die ouers gesien nie. Ek het die hele aand gesit en roep, maar uituindelik vroeg oggend al die kleintjies doodgeskiet.
Ek wou toe die teelpaar tyd gee om weer mak te word, so het gewag tot vroeg November voordat ek weer geroep het. Die paar het op omtrent 500m gestop en wou nie inkom nie alhoewel hulle belang gestel het. Weereens, het ek nie 'n skoot afgetrek nie, en het hulle gelos. Ek besef dat die paar nou slimgeword het deur my foute, maar soek graag raad hoe kan ek hulle kry. Al die ander teelgate wat ek gekry het, het ek eers die ouers geskiet, en toe die kleintjies, maar hierdie twee pla my. Ek het nog nie weer in daardie omgewing geroep nie want ek is bekommerd ek gaan hulle verder slim maak. Het enigiemand 'n voorstelling vir my van hoe ek hulle moet roep buite die gewoon?
Dankie
Paul

Re: Probleem paar

Posted: Sun Jan 03, 2010 9:28 pm
by britsman
Speelmanskop  (Paul),
              Welcome to the forum.Copy and paste your question in Members only under http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=0
          Taffie and others will give you advice.
Graham,
            Hey Boet. We've got another soutie on the forum.

      keep well both,
                      ou brits

Re: Probleem paar

Posted: Sun Jan 03, 2010 10:21 pm
by Ambessa
Hallo Britsman and the others
britsman wrote:...Hey Boet. We've got another soutie on the forum.
Nice to have you guys...

Ambessa

Re: Probleem paar

Posted: Sun Jan 03, 2010 10:30 pm
by Mac
Boet,

At this rate we will soon have to convert old Taffie to posting in Soutie in his tips heading.

Mac.

Re: Probleem paar

Posted: Sun Jan 03, 2010 10:33 pm
by Speelmanskop
Fortunately, Taffies profile lists him as English, so the conversion should be easy!

Re: Probleem paar

Posted: Sun Jan 03, 2010 10:40 pm
by Mac
Paul,

Taffie claims he only talks English in self defense.

Mac.

Re: Probleem paar

Posted: Sun Jan 03, 2010 10:47 pm
by Ambessa
Hallo Britsman (and the clan)
britsman wrote:...Hey Boet. We've got another soutie on the forum.
;) ...what is the difference between the Tale, Soutie, English and English British...?

Ambessa

Re: Probleem paar

Posted: Sun Jan 03, 2010 11:07 pm
by Speelmanskop
Well in that case I will be careful, because his reputation indicates that he is very good at self defence! It looked from my part of the world like you guys got some rain today? It arrived with me just now and prematurely sent me packing up my rifle and taking cover.