Page 1 of 2
SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Tue Feb 07, 2012 12:49 pm
by jaracal
Frikkie de Beer het vir ons toestemming gekry om die resepte boek van SA Jagters hier te plaas vir aflaai. Baie dankie Frikkie.
http://dl.dropbox.com/u/60407233/SA%20J ... teboek.pdf
Groete
Jaracal
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Tue Feb 07, 2012 1:20 pm
by Lourens
Dankie Frikkie en Hein!! Fantastiese gebaar! Daai resepte sal 'n man maak sy vingers af eet!!
Groete,
Lourens
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Tue Feb 07, 2012 4:23 pm
by theedge
Dankie manne dit is beslis n moet
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Tue Feb 07, 2012 6:51 pm
by Francois Marais
Frikkie/Hein
TX manne, lyk sommer heerlik...
Mooi loop
Francois
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Tue Feb 07, 2012 7:00 pm
by Marc
Dankie Frikkie/Hein
Ek sal moet gaan draai loop, want daar's nie genoeg vleis tuis om al die lekkernye te toets
Dankie manne
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Wed Feb 08, 2012 9:48 am
by Jakkalsgat
Hein / Frikkie
Dankie vir die boek.
Groete Jaco
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Tue Feb 21, 2012 11:00 pm
by Fanie
Baie dankie !
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Sun Mar 04, 2012 7:22 pm
by AndreErasmus
Afgelaai baie dankie!!
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Mon Mar 05, 2012 1:03 pm
by Frikkiedbr
Dankie Heinrich, dat jy dit op gesit het. Ek waardeer dit baie
Lekker week verder vir jou.
Groete
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Tue May 15, 2012 9:18 am
by Jan Thuynsma
Gewonder wat ek met saterdag se blesbok gaan maak , nou kan ek lekker kyk en besluit
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Wed Jun 13, 2012 8:34 pm
by Silent Hunting
Baie dankie. My eerste "Login" en ek kry wat CROWN net kan belowe maar nie lewer

. Ek voel klaar welkom.
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Wed Jun 13, 2012 8:48 pm
by vlakvark1
Dankie hiervoor julle. Maak dinge sommer baie makliker

Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Mon Jul 02, 2012 11:22 pm
by bosveld.jagter
Dankie manne!!

nou net waar om te begin

Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Tue Aug 07, 2012 6:09 pm
by Vries
Ek se ook baie dankie aan Frikkie en Hein;)
Altyd lekker om resepte op hand te he op foon soos ander lid hier voor gestel het...Ek moet maar resep volg want ek is meer jagter as kok

Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Mon Sep 10, 2012 5:10 pm
by morne smith
Baie dankie Frikkie en Hein Dit is nonsens dat die korste pad na 'n man se hart tussen sy twee ribbes met 'n steak mes is. Dit is defnitief deur sy maag. Solank die braaivure hoogbrand bly dit lekker. Lekker eet gaan een van die laaste plesiertjies wees wat ons op ons oudag nog sal kan nuttig. HELA hela rooivleis. Wees gewaarsku te veel groente kan sleg wees vir jou gesondheid My Oom Tros is doodgery deur 'n lorrie wat nie bestyds kon stop nie, want dit was oorvol gelaai met kopkole.
Morne
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Mon Oct 01, 2012 4:00 pm
by dealetjie
dankie manne, dit gaan lekker wees !
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Sat Aug 24, 2013 1:14 pm
by Mauser_Werke
Voorwaar n groot geskenk Baie dankie -

Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Sat Aug 24, 2013 1:26 pm
by LongWolf
Baie dankie manne
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Tue Aug 27, 2013 9:11 am
by Koot
Baie dankie Frikkie en Hein.
Afgelaai!
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Tue Aug 27, 2013 1:43 pm
by Riaan Beeslaar
Baie dankie Frikkie/Hein
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Thu Mar 27, 2014 1:34 pm
by Riebeeker
Afgelaai. Fantasties
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Thu Mar 27, 2014 1:44 pm
by win270
Is daar dalk 'n nuwer weergawe sedert die een wat hier aflaaibaar is?
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Thu Mar 27, 2014 2:03 pm
by Rudie
Baie dankie, dit is regtig gaaf, weet net nie wat om eerste te beproef nie.
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Thu Mar 27, 2014 4:54 pm
by Jean Marais
Rudie wrote:Baie dankie, dit is regtig gaaf, weet net nie wat om eerste te beproef nie.
Die gestopte eland fillet is onverbeterlik. Jy kan gemsbok ook gebruik. Dis werlik baie lekker.
Re: SA Jagters Resepte Boek pdf
Posted: Sun Apr 27, 2014 8:50 pm
by Meteor
Ek stem saam ,niemand kan beter as afrikaanse anties in n kombuis. Die resepte is baie prakties.