Ceres- Tankwa Karoo Vloede
Posted: Thu Dec 15, 2022 12:26 pm
Die onlangse vloede in die Ceres- Tankwa Karoo het groot skade gemaak.
Ek is seker almal het verskeie fotos en video's gesien op sosiale media.
Ek plaas hierdie die namens die Ceres- Tankwa Karoo Landbouvereniging.
Dankie by voorbaat vir die wat kan help.
Groete