Page 1 of 1

Steyr Manlichter SSG 69 magasyn gesoek

Posted: Fri Dec 09, 2022 12:37 pm
by HeinM
Hallo almal!

My neef soek so 'n magasyn vir sy 243Win... Weet iemand waar hy so een kan opspoor?

By voorbaat baie dankie!

Groetnis