Page 1 of 1

Die stelle te koop

Posted: Sat Dec 03, 2022 3:16 pm
by Jaco Naude
RCBS .338 Win Mag (met neck die) - verkoop

Image
Image

Redding 6mm Ackley Comp Die stel - verkoop
(Seating stem moet vervang word - die c clip het gebreek)

Image
Image

Redding 6mm Ackely FL Die stel (ingesluit is n shoulder bump die) - verkoop

Image
Image

Hornady .243 FL Die - verkoop

Image
Image

Posgeld vir die koper.

Whatsapp op nul79 vyf06 nul343

Jaco


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Die stelle te koop

Posted: Sat Dec 03, 2022 9:31 pm
by AFRICAN LEADWOOD
Naand Jaco

Ek sal die Redding FL die stel neem asb. Ek sal môreoggend op WhatsApp kontak maak.

Dankie.

Wim

Re: Die stelle te koop

Posted: Sun Dec 04, 2022 8:12 am
by AFRICAN LEADWOOD
Jaco kyk asb na die nommer wat jy gegee het. Ek sien dit is een syfer te lank. Jy kan my ook sommer kontak as jy wil.

Nulagt274agtagt808

Re: Die stelle te koop

Posted: Sun Dec 04, 2022 9:20 am
by Jaco Naude
AFRICAN LEADWOOD wrote:Jaco kyk asb na die nommer wat jy gegee het. Ek sien dit is een syfer te lank. Jy kan my ook sommer kontak as jy wil.

Nulagt274agtagt808
Dankie, ek dit nou reg gemaak.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Die stelle te koop

Posted: Mon Dec 12, 2022 10:20 am
by Jaco Naude
Pryse so bietjie aangepas…


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Die stelle te koop

Posted: Sat Apr 01, 2023 7:31 am
by Jaco Naude
.338 die stel nog te koop.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Die stelle te koop

Posted: Sun Apr 02, 2023 12:00 pm
by Jaco Naude
Ek het ook n RCBS .308 die stel, met neck sizing die, kontak my gerus indien iemand belangstel.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Die stelle te koop

Posted: Sat Apr 08, 2023 10:05 am
by Jaco Naude
Prys vir .338 die stel aangepas….

.308 stel ook R500


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Die stelle te koop

Posted: Sat Apr 08, 2023 1:37 pm
by Carlc
Hallo Jaco. Van waar is jy?

Re: Die stelle te koop

Posted: Sat Apr 15, 2023 9:43 pm
by Jaco Naude
.308 die stel nog te koop…


Sent from my iPhone using Tapatalk