Page 1 of 1
Teleskope te koop
Posted: Mon Nov 28, 2022 7:12 pm
by Jaco Naude
Hallo lede,
Ek verkoop die volgende teleskope:
1. Burris Fullfield E1 6.5 - 20 x 50mm - verkoop
Die teleskoop is huideglik nog op my .223, sal later nog fotos opsit, of vir die potensiele koper foto’s aanstuur indien verlang.
2. Nikon Monarch 4 - 16 x 42 SF Nikoplex - Verkoop
3. Burris Timberline 4.5 - 14 x 32 Ballistic Plex - ontrek
4. Nikko Sterling Golden Crown, Airking 4 x 32 Mildot - R400
Posgeld vir die koper.
Kontak my op nul79 vyf06 nul343
Groete,
Jaco Naude
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Teleskope te koop
Posted: Thu Dec 01, 2022 6:43 pm
by Jaco Naude
Burris Fullfield verkoop…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Teleskope te koop
Posted: Mon Dec 12, 2022 10:19 am
by Jaco Naude
Pryse bietjie aangepas….
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Teleskope te koop
Posted: Sat Apr 15, 2023 9:46 pm
by Jaco Naude
Prys op Nikon aangepas…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Teleskope te koop
Posted: Sun Jun 25, 2023 12:16 pm
by Jaco Naude
Bump
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Teleskope te koop
Posted: Tue Jul 25, 2023 9:58 pm
by Redhawk75
Hi Jaco, is die Nikon nog beskikbaar?
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Teleskope te koop
Posted: Wed Jul 26, 2023 7:08 pm
by Jaco Naude
Redhawk75 wrote:Hi Jaco, is die Nikon nog beskikbaar?
Sent from my iPad using Tapatalk
Goeie naand,
Dit is nog beskikbaar.
Groete,
Jaco
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Teleskope te koop
Posted: Fri Jul 28, 2023 12:58 am
by Rawstorne
Goeie naand Jaco
Indien Redhawk nie die Nikon vat nie, sal ek belangstel asseblief.
Rawstorne
Re: Teleskope te koop
Posted: Fri Jul 28, 2023 6:58 pm
by Jaco Naude
Rawstorne wrote:Goeie naand Jaco
Indien Redhawk nie die Nikon vat nie, sal ek belangstel asseblief.
Rawstorne
Geen probleem, sal jou Sondag aand laat weet as ek nog niks gehoor het nie.
Groete.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Teleskope te koop
Posted: Sun Jul 30, 2023 11:00 am
by Redhawk75
Hi Jaco, I will give the scope a skip, looking for one with a BDC or mildot reticle.
Sent from my iPad using Tapatalk
Re: Teleskope te koop
Posted: Sun Jul 30, 2023 4:55 pm
by projagter
sien jy het die timberline onttrek.
My kleinseun mag belangtel vir sy .22 tjie.
laat weet of wel beskikbaar.
Re: Teleskope te koop
Posted: Wed Aug 09, 2023 7:36 am
by HunterB
More, is die Nikon nog beslikbaar?
Re: Teleskope te koop
Posted: Wed Aug 09, 2023 9:36 am
by Jaco Naude
More,
Die Nikon is nog beskikbaar.
Die Burris het ek ontrek.
Groete,
Jaco
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Teleskope te koop
Posted: Mon Aug 14, 2023 3:05 pm
by Jaco Naude
Nikon verkoop
Net die Nikko Sterling nog oor.
Sent from my iPhone using Tapatalk