Opgradering van Forum Nov 2022

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Opgradering van Forum Nov 2022

Post by jaracal »

Ek wil almal inkennis stel dat die forum gedurende vandag en vannaand opgradeer sal word en sal dit dan aflyn wees vir die tydperk wat dit neem. (Hang af hoe gelukkig ons is met die opgradering). Dit is 'n redelike groot forum so mag dalk 'n tydtjie neem.
Mooi dag
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Opgradering van Forum Nov 2022

Post by HeinM »

jaracal wrote: Thu Nov 24, 2022 7:47 am Ek wil almal inkennis stel dat die forum gedurende vandag en vannaand opgradeer sal word en sal dit dan aflyn wees vir die tydperk wat dit neem. (Hang af hoe gelukkig ons is met die opgradering). Dit is 'n redelike groot forum so mag dalk 'n tydtjie neem.
Mooi dag
Heinrich
Baie dankie namens alle lede ;)
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2148
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Opgradering van Forum Nov 2022

Post by Ds J »

Ai tog, nou moet ek weer gaan werk tot die forum weer op die been is. ;D ;D
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Opgradering van Forum Nov 2022

Post by jaracal »

Opgradering het redelik vinnig gegaan sonder ernstige probleme, nou kan ons weer vir 'n rukkie gaan. Laat weet indien julle enige probleme ondervind.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Opgradering van Forum Nov 2022

Post by Willie »

Dankie - bly dit was sonder pyne.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1864
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Opgradering van Forum Nov 2022

Post by Rudi Fischer »

Forum maak nie oop op Tapatalk nie.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Opgradering van Forum Nov 2022

Post by jaracal »

Sal kyk Rudi
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Opgradering van Forum Nov 2022

Post by jaracal »

Hallo Rudi, kyk of dit nou werk, het nou net vir Tapatalk ook opgradeer
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1864
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Opgradering van Forum Nov 2022

Post by Rudi Fischer »

Yip.
Kan weer lees, net baie stadig om oop te maak.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Opgradering van Forum Nov 2022

Post by win270 »

Kan moderators ons dalk inlig wat die grootste veranderinge / verbeteringe is?

Baie dankie by voorbaat.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Opgradering van Forum Nov 2022

Post by jaracal »

Die opgradering is meer om die forum te laat werk. Die ou forum het net gewerk op php7.4 en die "hosting company" stop enige php laer as php 8.0. Gaan meer oor "security"
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Opgradering van Forum Nov 2022

Post by jaracal »

Indien jou tydsone uit is kan jy dit verander onder jou control panel:
"Logged in users set their timezone during registration and can change it in their user control panel"
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Opgradering van Forum Nov 2022

Post by win270 »

Baie dankie vir die inligting.
Post Reply