Leofoto Tripod
Posted: Wed Nov 23, 2022 8:56 am
Enige iemand wat een van die Leofoto Tripod's gebruik?
Ek kyk op die oomblik na die Leofoto Ranger LS-323C + LH-40 Carbon Fiber Tripod Kit (https://threepercenttactical.co.za/prod ... tripod-kit) vir beide jag (voorsit) en PRS.
Enige iemand enige ondervinding met hulle?