Page 1 of 1

SAKO 243AI te Koop (Sal pakkie opbreek)

Posted: Tue Nov 15, 2022 3:12 pm
by Leon Crous
Goeie middag manne.
Geweer weer terug in die mark na Nakkie-die-Nar my tyd genoeg gemors het.. >:(

Dis SAKO 85 Laminate SS Varminter in 243AI. 23.7" Fluted loop.
Het 'n verwyderbare 5 skoot staal magasyn en loop is gesny vir silencer (threadprotector cap ingesluit).
Geweer is ge-ceracote in Gun metal Grey
Aksie is profesioneel ge-blueprint en ge-bed.
Hy kom met Sako Piccatini rail wat "gesplit" is (baie sexy).
Al bo-genoemde is deur Trueworx gedoen.
Geweer is in absolute spotless kondisie en is ongelooflik akkuraat (sal foto's stuur as bewys en ook volledige lading verskaf)
Geweer het Maks 340 skote deur loop.
Prys op geweer alleen: R40 000

Dan ook beskikbaar:
1 - Warrior reflex silencer met interne en eksterne muzzlebrake. R2700
2 - Redding Delux Type S match Bushing 3-die stel R2500
3 - 200 x Lapua doppe. Ge-fireform en toe nog 80 van hulle weer geskiet (ge-anneal na 2de vuring) R3500
4 - 2 x geseelde pakkies 87gr V-max'e. R1400
5 - 30 x Nuwe patrone (lapua doppe en 75gr Vmax punte - fireforming lading) R800
6 - 20 x Gelaaide patrone (87gr Vmax @ 3330ft/sec loop mooi!) R600

Prys = Prys op volledige pakkie (alles): R48 000


LW: Teleskoop en ringe is uitgesluit ....
Kan my PM, of bel of whatsup by 08twee 821 vier724
Groete,
Leon.

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Tue Nov 15, 2022 3:14 pm
by Leon Crous
O jammer, scope en ringe uitgesluit.
Moet by geweerwinkel ingeboek word.
Vervoer vir koper se sak.

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Wed Nov 16, 2022 10:16 pm
by BRNO (Pierre)
Is dit n Sako Kolf Leon?

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Thu Nov 17, 2022 10:25 am
by Capt. Yoda
Daai is n laminate Varmint kolf ja

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Thu Nov 17, 2022 10:49 am
by Lategan1
Capt. Oblivious wrote: Thu Nov 17, 2022 10:25 am Daai is n laminate Varmint kolf ja
Dankie Leon!

:laugh: :laugh:

Moet sê, ek loer self, net eers somme maak.

Beste.

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Wed Nov 23, 2022 9:55 am
by Leon Crous
Jammer Pierre, bietjie laat maar ek sien Kaptein het jou ge-antwoord.
Ja, hy kom met daai kolf net so van sy ma af.
Groete.

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Wed Nov 23, 2022 9:55 am
by Leon Crous
Klein prysverlagingtjie...

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Wed Nov 23, 2022 12:50 pm
by Arnold
Daai is regtig n baie mooi geweer! Ek hoop jy kry sommer vinnig n koper.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk


Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Thu Sep 07, 2023 10:25 pm
by Leon Crous
Stampie - Weer beskikbaar.

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Fri Sep 08, 2023 9:20 am
by kettieklip
Leon, lees die lisensie 243 AI?

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Fri Sep 08, 2023 12:04 pm
by Jagter83
Leon ekt self n Sako wat se lisensiegoedkeuring ek voor wag. Ek hou van hoe jou bases/ringe setup lyk. As ek mag vra wat is dit en watse hoogte ringe? Ekt hoeka n Zeiss V4 Conquest 4-24 x 50 wat ek op wil sit.

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Sat Sep 09, 2023 9:05 am
by Leon Crous
kettieklip wrote: Fri Sep 08, 2023 9:20 am Leon, lees die lisensie 243 AI?
Goeie môre,
Nee, Ackley's se lisensies en doppe se headstamps bly 243W. So nie nodig om te verander nie.
groete,
leon.

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Tue Feb 27, 2024 9:57 pm
by Leon Crous
Jagter83 wrote: Fri Sep 08, 2023 12:04 pm Leon ekt self n Sako wat se lisensiegoedkeuring ek voor wag. Ek hou van hoe jou bases/ringe setup lyk. As ek mag vra wat is dit en watse hoogte ringe? Ekt hoeka n Zeiss V4 Conquest 4-24 x 50 wat ek op wil sit.
Hello Jagter,
Trueworks het vir my 'n gewone Sako picatini rail ge-split. Dink ook dit lyk net 100% beter/mooier.
Medium hoogte Vortex ringe - nie die presicion nie, die reeks net onder dit.
groete,
Leon.

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Sun Mar 10, 2024 4:23 pm
by Theunis Visser
Middag Leon

Is die geweer al verkoop?

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Sun Mar 10, 2024 8:11 pm
by Leon Crous
Steeds beskikbaar.

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Thu Apr 25, 2024 2:26 pm
by Leon Crous
Stampie

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Thu Apr 25, 2024 3:07 pm
by Geno
Ek wonder hoe gaan 'n 5de .243 in my kluis lyk.
Stapjag roer mos

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Thu Apr 25, 2024 3:13 pm
by Capt. Yoda
Geno wrote: Thu Apr 25, 2024 3:07 pm Ek wonder hoe gaan 'n 5de .243 in my kluis lyk.
Stapjag roer mosImage
Ek sit en dink self ek kort mos eintlik n kort loop bakkie 6mm wat n 70gr BT hard kan stoot. Hierie 85 Varmints gaan baie skaars word nou

Re: SAKO 243AI for SALE

Posted: Thu May 09, 2024 9:45 am
by Ajviljoen260rem
Capt. Yoda wrote: Thu Apr 25, 2024 3:13 pm
Geno wrote: Thu Apr 25, 2024 3:07 pm Ek wonder hoe gaan 'n 5de .243 in my kluis lyk.
Stapjag roer mosImage
Ek sit en dink self ek kort mos eintlik n kort loop bakkie 6mm wat n 70gr BT hard kan stoot. Hierie 85 Varmints gaan baie skaars word nou
Hou nou op blaf en koop die ding man😎😎

Ekt gelukkig onlangs my 243ai dies verkoop
Sterkte met die verkoop lekker roer hierdie

Groete

Re: SAKO 243AI te Koop (Sal pakkie opbreek)

Posted: Tue Jun 11, 2024 8:27 am
by Leon Crous
Bump