Page 1 of 1
VERKOOP DANKIE !!!Remington 700 .2506 Rem
Posted: Tue Nov 01, 2022 5:53 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dagse Manne,
Ek het die volgende beskikbaar..............
Remington 700 .25-06 Rem 24" R9900
Kontak my gerus: Kobus van den Berg
Tel: 0826197236
of
epos:
jagtersreg@firearmsa.co.za
Re: Remington 700 .2506 Rem Beskikbaar
Posted: Wed Nov 02, 2022 10:10 am
by snakker
Is hulle heavy-barrels?
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
Re: Remington 700 .2506 Rem Beskikbaar
Posted: Wed Nov 02, 2022 10:13 am
by Toxxyc
Daardie lyk vir my soos die SPS modelle - met ander woorde dis nie 'n heavy barrel nie, en hy kom met 'n adjustable sneller. Met bietjie polishing werk die sneller mooi.
Re: Remington 700 .2506 Rem Beskikbaar
Posted: Wed Nov 02, 2022 10:20 am
by JAGTERSREG-JRM
More dit is die dinlope en is die ADL weergawe
Re: Remington 700 .2506 Rem Beskikbaar
Posted: Mon Dec 12, 2022 3:58 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dagse
Ek het nog twee Remington 700 .25-06 beskikbaar. Sal die oudjies laat gaan vir R8900 stuk
Re: Remington 700 .2506 Rem Beskikbaar
Posted: Sun Apr 16, 2023 5:07 pm
by JAGTERSREG-JRM
Almal verkoop dankie