CZ 457 22LR
Posted: Sat Oct 22, 2022 7:39 pm
Hi Julle
Ek wil sommer so bietjie uitving of daar enige iemamd is wat van die CZ 457 modelle het.
1) CZ 457 Varmint
2) CZ 457 MTR
3) CZ 457 LRP
Ek sal graag wil deelneem aan NRL 22 maar kort n roer so ek doen nou solank bietjie window shopping.
Lekker aand
Sent from my SM-N980F using Tapatalk