Page 1 of 2
Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Mon Oct 17, 2022 1:43 pm
by jaracal
Ek het die volgende items vir die manne wat belang sou stel:
Jaracal Pette - R140-00
Jaracal Hemde- R380-00 - Small, medium, Large, XL, 2XL en 3XL
Jaracal bekers - R60-00; 6 bekers en meer R55-00 per beker (R330-00)
Courier koste met courierguy sal ongeveer R110-00-R130-00 beloop.
Ek sal die bestellings ontvang tot einde van Oktober en dan laat maak en versend na ontvangs van betaling.
Laat weet hier asb as jy items verlang. Sit ook jou size by vir die hemde asb.
Groete
Heinrich
Jaracal Pet.jpg
Jaracal hemp en pet.jpg
Jaracal hemp_1.jpg
Jaracal hemp 2.jpg
Jaracal bekers.jpg
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Mon Oct 17, 2022 8:11 pm
by kwagga
In watse kleure kom die hemp?
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Mon Oct 17, 2022 8:22 pm
by jaracal
Groen
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Tue Oct 18, 2022 4:59 am
by Bern
More Heinrich
Jy kan n L hemp vir my opsit asb
Groete
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Tue Oct 18, 2022 5:58 am
by Ratel
Sal beslis bestel. Daai hemde is goeie kwaliteit
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Tue Oct 18, 2022 5:59 am
by Thunderhead
Goeie more ek soek graag 1 pet en 1 hemp (xl).
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Tue Oct 18, 2022 6:41 am
by EtienneA
Goeiemôre Heinrich
Ek sal 1 pet en 1 2XL hemp vat asseblief
Groetnis
Etienne
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Wed Oct 19, 2022 12:58 pm
by kudu375
Hi Heinrich,
ek sal graag ook n pet wil bestel.
Court
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Wed Oct 19, 2022 6:32 pm
by Jacques1988
Naand oom. Sit asseblief vir my 1 x pet en 2 x Hemde (XL en 2XL) op. Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Wed Oct 19, 2022 7:11 pm
by musgrave270
1 pet en 1 groen beker asb.
Dankie Oom Heinrich
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Wed Oct 19, 2022 9:34 pm
by Klein Karoo
Vir Klein-Karoo asb:
1 x Pet
1 x Large hemp
1 x XL hemp
Blessings.
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Thu Oct 20, 2022 10:08 am
by jaracal
Het die bestellings so opgesit. Sal later hier "post" dan kan julle net kyk of dit reg is voor ek bestel.
Groete
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Thu Oct 20, 2022 12:20 pm
by pwdejager
Is die hemde langmou of kortmou?
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Thu Oct 20, 2022 12:23 pm
by Jonathan 6.5
Middag
Kan ek twee pette bestel asb.
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Thu Oct 20, 2022 12:47 pm
by jaracal
Hemde is kortmou en ek sit die pette op.
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Fri Oct 21, 2022 10:09 am
by SHARKY
More!! My bestelling asb:
1 x Pet
2 x XL Hemde
Baie Dankie!
Sent from my SM-G991B using Tapatalk
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Fri Oct 21, 2022 12:49 pm
by Ratel
Twee Large hemde asb.
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Fri Oct 21, 2022 2:06 pm
by Kolhasie
1x pet
1x XL hemp
My sein is baie sleg. Hier is my nmr 079 025 9600
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Mon Oct 24, 2022 4:44 pm
by finch
1x Large Hemp asb.
Is daar enige helderbergers of stellenboschers wat ook n bestelling het en met my courier kostes wil deel? Praat met my.
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Tue Oct 25, 2022 6:20 am
by hunter74
1 X pet asb
Dankie
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Mon Nov 07, 2022 8:39 am
by jaracal
Die manne wat bestellings geplaas het kan die inbetaling doen by:
H Funck
ABSA Colesberg
4073650210
632005
Sit R100-00 by vir besending met Coutiersguy asb.
Groete
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Mon Nov 07, 2022 9:34 am
by Klein Karoo
jaracal wrote: Mon Nov 07, 2022 8:39 am
Die manne wat bestellings geplaas het kan die inbetaling doen by:
H Funck
ABSA Colesberg
4073650210
632005
Sit R100-00 by vir besending met Coutiersguy asb.
Groete
Betaling gemaak, verwysing "Klein-Karoo"
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Mon Nov 07, 2022 9:39 am
by jaracal
Gekry dankie:
1 x Pet
1 x Large hemp
1 x XL hemp
Courier koste
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Mon Nov 07, 2022 9:53 am
by jaracal
Klein Karoo wrote: Mon Nov 07, 2022 9:34 am
Betaling gemaak, verwysing "Klein-Karoo"
Jou adres en tel nr net vir my epos of whatsapp asb
0agt2 4944nul60
Re: Jaracal Pette, hemde en bekers
Posted: Mon Nov 07, 2022 9:55 am
by musgrave270
Betaling gemaak
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk