Page 1 of 1
20x 257 Roberts doppe Remington
Posted: Sat Oct 08, 2022 1:33 pm
by Sako75
Middag manne,
Ek het 20x 257 Roberts Remington doppe gratis vir iemand wat dit kan gebruik.
Pretoria
Re: 20x 257 Roberts doppe Remington
Posted: Sat Oct 08, 2022 11:47 pm
by Pappabeer
Praat met Lourens. Hy het n .257 Bob
Re: 20x 257 Roberts doppe Remington
Posted: Wed Nov 16, 2022 10:40 pm
by tripodmvr
Baie goeie inligting oor die' 257.
https://youtu.be/soydxCCp5Uo
Re: 20x 257 Roberts doppe Remington
Posted: Sat Jul 01, 2023 9:30 pm
by Sako75
Bump
Re: 20x 257 Roberts doppe Remington
Posted: Sun Jul 02, 2023 9:34 pm
by Reloader422
Naand Sako
Ek sal graag die doppe wil neem, as hulle nog beskikbaar is en sal weer iets in die pot gooi.
Stuur asb jou nommer en dan kan ons môre gesels.
Vriendelike groete
Pieter
Re: 20x 257 Roberts doppe Remington
Posted: Mon Jul 24, 2023 7:34 pm
by Reloader422
Baie dankie Danie. Het die doppe ontvang en sit vannaand weer paar goed op vir die volgende man.
Vriendelike groete
Pieter