Page 1 of 1
Onbekende sneller
Posted: Fri Sep 30, 2022 11:59 am
by Chevvy SS
Ek het 'n ruk gelede 'n sneller vanaf oorsee bestel, en toe het hierdie verkeerde vabond by my opgedaag. Miskien kan iemand dit gebruik. Wapp my vir beter foto's.
20220930_101731.jpg
20220930_101743.jpg
20220930_101825.jpg
Re: Onbekende sneller
Posted: Fri Sep 30, 2022 12:02 pm
by Chevvy SS

Was veronderstel om in "Pay it forward" geplaas te word.....
Re: Onbekende sneller
Posted: Fri Sep 30, 2022 2:00 pm
by OosKaapJagter
Die onbekende sneller lyk dit na die Anschutz 5001 double set triggers.
Hopelik sal die inligting iemand kan help.
Re: Onbekende sneller
Posted: Sat Oct 01, 2022 8:24 am
by Gawie(13mm)
Dit is omdat jy in die middel van die nag op die internet rondkrap.

Ek is bly jy het nie 'n bruid uit Thailand bestel nie.
Re: Onbekende sneller
Posted: Sat Oct 01, 2022 8:38 am
by OosKaapJagter
Gawie(13mm) wrote: Sat Oct 01, 2022 8:24 am
Dit is omdat jy in die middel van die nag op die internet rondkrap.

Ek is bly jy het nie 'n bruid uit Thailand bestel nie.
Nee wat.
Soos wat die ou vir sy vrou gesรช het toe sy hom beskuldig dat hy haar verneuk: "Jy gee my soveel dinges, dink jy regtig ek het nog 'n vrou in my lewe nodig?"
Ek het twee Anschutz geweertjies en het eendag navorsing op my eie sneller gedoen. Myne het albei die enkel sneller, maar die foto's het nogal bekend gelyk.