Page 1 of 1

Mossberg patriot. - Fabrieks fout

Posted: Mon Sep 26, 2022 3:55 pm
by ettiene.xtremetr
Middag.

Ek wil graag uitvind wie besit n mossberg patriot. Altans een wat akkuraat skiet.

My 308 patriot is nou sowat 5 jaar oud. Meer as 1500 skote deur loop.

Kroon gesny, piccatinny is ook gebed, nuwe scope, alle skroewe vas.

Met alles gedoen is my ES sowat 3 ft/sek. Wapen skiet 350mm groepe.

Ek het wel agtergekom die voorste aksie skroef draai net 2 keer in aksie. Dan as jy vas torque dan bottom hy teen die skroefdraad van die loop.

Na al die snert het ek wapen na formalito gestuur. Hul kan niks doen nie aangesien mossberg net skouers optrek. Tog beste groeo wat hul met my wapen kan skiet is oor 100mm.

Formalito het n nuwe wapen van rak afgehaal en bevestig dat my bewering korrek is aangesien daar geen aanpassings gemaak is tussen ou en nuwe wapens nie.

Kan ons n paar kommentare kry oor die situasie. Dalk kan dit help om te voorkom dat jul soveel geld uitskiet soos ek en sal jul mediese kostes kan spaar :)



Sent from my LYA-L09 using Tapatalk


Re: Mossberg patriot. - Fabrieks fout

Posted: Mon Sep 26, 2022 9:09 pm
by Philip J
Ek het nie so geweer nie, maar ek weet vir n feit jy is nie die enigste persoon wat met n Patriot sukkel nie.

https://youtu.be/mwveO_8Df5U

https://youtu.be/-rSBOO-umyw

Re: Mossberg patriot. - Fabrieks fout

Posted: Sat Feb 04, 2023 7:21 pm
by ettiene.xtremetr
Ek het nou redelik detail op die issue. Invoerders weier om verslag te gee en hul geweersmit kan nie n oplossing gee nie

Natuurlik met die papierwerk aangaande vuurwapens is sit my opinie dat ek eerder n modifikasie moet doen aan die aksie. Tog kry ek nie details op n verwagting nie

Soos op foto kan die recoil lug gesien

Hier is die vraag.

Sou ek die loop verwyder en recoil lug vervang met n 8mm of 10mm wye recoil lug sal ek heel moontlik dan die lug kan gebruik as n nuwe aksie skroef thread. Tog sal ek dan n nuwe kolf moet aanskaf of modify.

Die probleem is dat die voorste aksie skroef glad nie die kolf aftrek op kolf nie. Dis n fabrieks vout. Sou enige persoon bewyse soek kan ek dit maklik herken en aanmoedig om eerder n ander wapen te koop.

Indien n geweerzmid die post sien. Reik asb uit na my om vermoede te bevestig

Image

Sent from my SM-S908E using Tapatalk




Image

Re: Mossberg patriot. - Fabrieks fout

Posted: Sat Feb 04, 2023 11:13 pm
by Diesel Dog
Ek is nie n geweer smid nie .Maar as dit my geweer was sou ek dit doen. Waar die voorste aksie skroef was sou ek n stud indraai en loctite dan n barrel nut gebruik om die kolf vas te trek


DD

Sent from my SM-G980F using Tapatalk


Image

Re: Mossberg patriot. - Fabrieks fout

Posted: Sun Feb 05, 2023 7:46 am
by Aceofspades
Ek dink DD het die oplossing met die minste moeite. Maar as jy nou 'n bietjie moeite daarby wil doen kan jy hom sommer pillar ook.

Sent from my BV9900E using Tapatalk


Re: Mossberg patriot. - Fabrieks fout

Posted: Sun Feb 05, 2023 9:17 am
by ettiene.xtremetr
Pillars maak sin. Is daar n spesifieke pillar wat gekoop kan word of moet ek maarclaat draai. Aintetiese kolf so is moeilik om n rebate te boor dus gaan ek reg deur moet boor.

Die opsie maak ongelooflik sin. Sal net met High tensile bolt doen

Sent from my SM-S908E using Tapatalk


Re: Mossberg patriot. - Fabrieks fout

Posted: Sun Feb 05, 2023 9:27 am
by Glocked
DD se plan lyk soos 'n goeie een. Dit behoort redelik maklik te wees om te kan doen, en sal ten minste dadelik wys of jy op die regte pad is, met meer konstante akkuraatheid.

Sterkte, en hou ons op hoogte as dit werk !

Re: Mossberg patriot. - Fabrieks fout

Posted: Sun Feb 05, 2023 9:53 am
by Aceofspades
Ettiene, ongelukig is ek in die bevooregte posisie om so paar masjiene te hê, so ek het gewoonlik nie 'n idee wat op die winkelrakke lê om die lewe makliker te maak nie.

Maar pillars maak is darem nie 'n moeilike taak nie en met bietjie handvaardigheid sal jy self kan maak.

Sent from my BV9900E using Tapatalk


Re: Mossberg patriot. - Fabrieks fout

Posted: Sun Jul 23, 2023 7:37 pm
by ettiene.xtremetr
Dog ek sou terugvoer gee.

My geweer terug van geweersmid ontvang.

Hier is n fowler met 3 skote. Ammo was in 2019 gelaai. Gewone 168gr (bruin boks, dink was 168gr of 165gr) met S335 en pmp doppe.

Geweersmid het mossberg se voorste aksie skroef dieper getap wat ongelooflikke resultate gewys het. So groep kon ek nooit skirt uit mossberg nie. Nou terug om met ander doppe te laai.

Ek raai aan dat enoge persoon wat n mossberg patriot besit, hul voorste aksie skroef dieper laat tap asook hul aksie bed op die plastiese magasyn plaat.

Dit is enogste manier om geweer mooi te laat skiet

Image

Sent from my SM-S908E using Tapatalk