Page 1 of 1

Presisie met Rim X

Posted: Sun Sep 25, 2022 12:02 pm
by tripodmvr

Re: Presisie met Rim X

Posted: Tue Oct 18, 2022 10:19 pm
by tripodmvr
'n Paar groepe met Eley.

https://youtu.be/ZUrV3W5leSY

Re: Presisie met Rim X

Posted: Wed Oct 19, 2022 11:34 am
by pwdejager
Ek dink hy kan baie beter groepe kry.

Hierdie is my CZ455 in Gun Warrior Gen 6 Chassis, EC Tuner en 'n upgraded trigger.

Ammo: SK Standard Plus (gesort met 'n Rim Thickness Gauge)

0.17MOA grouping op 70meter (slegs 3 skote, ammo was op en kon nog nie weer SK Standard Plus opspoor nie)
22LR Grouping.jpg

Re: Presisie met Rim X

Posted: Thu Oct 20, 2022 11:25 am
by 243Songdaug
Ek sitcen wik en weeg nou al lank om vir my 'n LH RimX in te voer.

Hulle is ongelooflik. En met die dat almal nou ELR wil skiet moet man of byhou of wegstap.

Die CZ457, die TikkaX1 is ook ongelooflike aksies en skieters.

Ek skiet tans Howa en ek kan eerlik sê tot op 100 - 150 hou hy mooi by. Hys net RH wat on speed trails my so effens strem.

Re: Presisie met Rim X

Posted: Thu Oct 20, 2022 2:39 pm
by Ammion
pwdejager wrote: Wed Oct 19, 2022 11:34 am Ek dink hy kan baie beter groepe kry.

Hierdie is my CZ455 in Gun Warrior Gen 6 Chassis, EC Tuner en 'n upgraded trigger.

Ammo: SK Standard Plus (gesort met 'n Rim Thickness Gauge)

0.17MOA grouping op 70meter (slegs 3 skote, ammo was op en kon nog nie weer SK Standard Plus opspoor nie)

22LR Grouping.jpg
Ek dink sy groepe is goed. Onthou hy skiet 5 agtereenvolgende 5 skoot groepe met verskillende ammunisie. Die 10 skoot groep op 100y is baie goed.
Enige iets kleiner as 0.5moa gemiddeld vir 25 agtereenvolgende skote met dieselfde ammo is goed, nie eers te praat om van ammo te verander tussen groepe. Die geweer skiet goed alhoewel Joe (die skut) se tegniek swak is - so jy kan nie wereld rekords verwag nie.

Re: Presisie met Rim X

Posted: Thu Oct 20, 2022 2:41 pm
by Ammion
243Songdaug wrote: Thu Oct 20, 2022 11:25 am Ek sitcen wik en weeg nou al lank om vir my 'n LH RimX in te voer.

Hulle is ongelooflik. En met die dat almal nou ELR wil skiet moet man of byhou of wegstap.

Die CZ457, die TikkaX1 is ook ongelooflike aksies en skieters.

Ek skiet tans Howa en ek kan eerlik sê tot op 100 - 150 hou hy mooi by. Hys net RH wat on speed trails my so effens strem.
As jy besluit om in te voer moet jy maar die stap neem want dit is 'n lang proses.

Re: Presisie met Rim X

Posted: Thu Oct 20, 2022 2:48 pm
by tripodmvr
Ammion wrote: Thu Oct 20, 2022 2:39 pm
pwdejager wrote: Wed Oct 19, 2022 11:34 am Ek dink hy kan baie beter groepe kry.

Hierdie is my CZ455 in Gun Warrior Gen 6 Chassis, EC Tuner en 'n upgraded trigger.

Ammo: SK Standard Plus (gesort met 'n Rim Thickness Gauge)

0.17MOA grouping op 70meter (slegs 3 skote, ammo was op en kon nog nie weer SK Standard Plus opspoor nie)

22LR Grouping.jpg
Ek dink sy groepe is goed. Onthou hy skiet 5 agtereenvolgende 5 skoot groepe met verskillende ammunisie. Die 10 skoot groep op 100y is baie goed.
Enige iets kleiner as 0.5moa gemiddeld vir 25 agtereenvolgende skote met dieselfde ammo is goed, nie eers te praat om van ammo te verander tussen groepe. Die geweer skiet goed alhoewel Joe (die skut) se tegniek swak is - so jy kan nie wereld rekords verwag nie.
En hy het nog 'n eenogige uitkyk op sy skietwerk.

Re: Presisie met Rim X

Posted: Thu Oct 20, 2022 4:50 pm

Baie waar!

Re: Presisie met Rim X

Posted: Thu Oct 20, 2022 5:50 pm
by Ammion
tripodmvr wrote: Thu Oct 20, 2022 2:48 pm
Ammion wrote: Thu Oct 20, 2022 2:39 pm
pwdejager wrote: Wed Oct 19, 2022 11:34 am Ek dink hy kan baie beter groepe kry.

Hierdie is my CZ455 in Gun Warrior Gen 6 Chassis, EC Tuner en 'n upgraded trigger.

Ammo: SK Standard Plus (gesort met 'n Rim Thickness Gauge)

0.17MOA grouping op 70meter (slegs 3 skote, ammo was op en kon nog nie weer SK Standard Plus opspoor nie)

22LR Grouping.jpg
Ek dink sy groepe is goed. Onthou hy skiet 5 agtereenvolgende 5 skoot groepe met verskillende ammunisie. Die 10 skoot groep op 100y is baie goed.
Enige iets kleiner as 0.5moa gemiddeld vir 25 agtereenvolgende skote met dieselfde ammo is goed, nie eers te praat om van ammo te verander tussen groepe. Die geweer skiet goed alhoewel Joe (die skut) se tegniek swak is - so jy kan nie wereld rekords verwag nie.
En hy het nog 'n eenogige uitkyk op sy skietwerk.
Ook baie waar!

Re: Presisie met Rim X

Posted: Mon Oct 24, 2022 9:58 am
by Wouter Roets
Ek dink nie die knaap sien die volle prentjie nie...

Re: Presisie met Rim X

Posted: Sat Nov 05, 2022 8:12 pm
by tripodmvr
Lyk my hy hoef nie die hele prentjie te sien nie !!!!!!!!!

https://youtu.be/BI6_9Jo5M9M