Page 1 of 1

Waarde Van Howa 6.5 Pakket

Posted: Thu Sep 22, 2022 10:44 am
by Springkudu
Goeie More Manne,

Soos hulle sĂȘ as die nood druk moet jy maar ontslae raak van die speelgoed. Indien hierdie op verkeerde plek geplaas is vra ek omverskoning.

Ongelukkig moet ek ontslae raak van my 6.5 Creedmoor. Ek wil net graag weet min of meer weet wat jule dink 'n redelike prys is?

How 6.5 Creedmoor 24 duim loop
Vortex Viper PST Gen 11 5-25x50
Gun Warrior Gen 5 Chassis (Desert Tan Kleur)
Gun Warrior Self Timing Brake
UTG BP01 Bipod
Silent Hunter Silencer

Skote deur die loop: 350 - 400

Re: Waarde Van Howa 6.5 Pakket

Posted: Thu Sep 22, 2022 11:31 am
by Supacow
Ek sal 30k raai